Moedertaal
Limited run: 14 Nov – 2 Dec 2017
Met Engelse boskrifte | With English surtitles
Featuring South African icon Sandra Prinsloo and writer/director Nico Scheepers, Moedertaal comes to Cape Town fresh off the festival circuit where it pulled full houses and standing ovations.
Moedertaal is the next installment in Sandra Prinsloo’s trifecta of one-person plays, started so beautifully with Die Naaimasjien and Oskar en die pienk tannie. And now, Moedertaal, performed by Prinsloo in a raw and moving journey through life, filled with love, honesty and laughter.
Previously seen on the Fugard Theatre stage in Wie’s bang vir Virginia Woolf and So Ry Miss Daisy, multiple award-winning icon Sandra Prinsloo needs no introduction. Doyenne of the South African stage, she brings a fire to every part that cannot be denied.
Director Nico Scheepers, who also wrote the play and composed the music, is one of the most exciting young theatremakers in South Africa. His acclaimed productions include Wentel with Anna-Mart van der Merwe, Rooivalk (kykNET Fiësta award winner for Best New Afrikaans production and Best Play) and Amper Vrystaat. In 2017 he directed and produced Hemelruim, which enjoyed a hugely successful run in the Fugard Studio Theatre.
Moedertaal is performed in Afrikaans with English surtitles.
Met Suid-Afrikaanse ikoon Sandra Prinsloo en regisseur Nico Scheepers, kom Moedertaal in Kaapstad aan, vars van die feeskringloop waar dit vol sale en staande ovasies geniet.
Moedertaal is die volgende aflewering in Sandra Prinsloo se driekuns van eepersoon-produksies, so beeldskoon begin met Die Naaimasjien en Oskar en die pienk tannie. En nou, Moedertaal, vertolk deur Prinsloo in ’n rou en hartroerende reis deur die lewe, gevul met liefde, humor en leed.
Voorheen te sien op die Fugard Teater verhoog in Wie’s bang vir Virginia Woolf en So Ry Miss Daisy, kort veelbekroonde ikoon Sandra Prinsloo geen bekendstelling nie. Doyenne van die Suid Afrikaanse verhoog, sy bring ’n onblusbare vuur na elke rol wat meesleur.
Regisseur Nico Scheepers, wie ook verantwoordelik was vir die teks en die musiek, is een van die mees opwindende jong teatermakers in Suid Afrika. Sy bekroonde produksies sluit in Wentel met Anna-Mart van der Merwe, Rooivalk (kykNET Fiësta wenner vir Beste Nuwe Afrikaanse Produksie en Beste Aanbieding) en Amper Vrystaat. In 2017 behartig hy die regie en vertaling van Hemelruim, wat ongelooflik suksesvol was in die Fugard Studio Teater.
Moedertaal is in Afrikaans met Engelse boskrifte.