Two kykNET Comedies In April

This April there will be two comedies on kykNET DStv-channel 144 that will tickle the laugh-buds and chase the winter blues away

Since the popular comedy, Hotel, is nearing the end with its final episode on Monday, 30 March 20:00, viewers can look forward for the start of the second season of Huis Lelieveld and a brand-new comedy, Cas Oppie Kassie, from 6 April.

Huis Lelieveld

The second season of Willie Esterhuizen’s comedy, Huis Lelieveld, will kick off on Monday, 6 April at 20:00. In the first season of Huis Lelieveld, viewers got a chance to meet the residents of the retirement village, Huis Lelieveld, and their matron, Molly, played by Lizz Meiring.

The residents of Huis Lelieveld includes Fleur Pot (Elma Potgieter), Gielie’s mother, Martha Goosen (Karin van der Laag), and Blaartjie Louw (Yvonne Schoeman). The Huis Lelieveld-staff includes Dominee Dou Droel (Matt Stern), whom has be placed under censorship because of his weak spot for women, Spanner Proes (Reginald Hufkie), the vibrant jack of all trades with his interesting life outside the retirement village, and Koekie de Kok (Lara Lourens), Dominee Droel’s assistant and retired pole dancer.

In the new season viewers will get to know a new character, Vis Venter, who will be portrayed by Lochner de Kock. Vis is the biggest troublemaker in the village – he gambles, drinks and sees the village as his Playboy Mansion. He enjoys every moment of his retirement and sees it as an opportunity to be a party animal.

From Dominee Droel that lands in the detention cells at the police station and Vis Venter that thinks up interesting ideas to make money to Blaartjie that ends up naked with just a guitar in her hand and flowers in her hair at the dining-hall that leads to much mampoer, the residents of Huis Lelieveld will show that they might be old, but they’re definitely young of spirit.

Cas Oppie Kassie

After a decade, Casper de Vries is back on kykNET with his comedy, Cas Oppie Kassie, which will start on Monday, 6 April at 20:30.

Viewers can look forward to the following popular actors in one of the comedic sketches, Die Laager, in Cas Oppie Kassie: Arno Greef, Schalk Bezuidenhout, Chantal Jax Venter, Alfred Adriaan, Gugu Madlabane, Mila Guy, De Klerk Oelofse and Heidi Mollentze.

In this 13-episode season, viewers can expect to be entertained by Casper’s most beloved character such as Hanno, Greetje, Giselle, Blertsie, Renier van Loggerenberg and Oom Kallie Marie, but there will also be new characters making an appearance such as Greta Komotie, a Swedish-girl that will do everything in her power to fight climate change, the TV-personality, Chappy Greyling, as well as the singer, Snotklap.

Cas oppie Kassie is also one of the first Afrikaans TV-show that will feature animation in the show similar to The Simpsons and Family Guy. Con se storie is an animated soap about a pastor, Con, and his dramatic family-life.

“It’s always wonderful to be innovate and I’m extremely proud of the end result,” says Casper.

Alongside these comedies, are also a few another new shows that viewers can look forward to in April. Here is the list of new shows:

  • Koortjies met Jonathan Rubain: from Sunday, 5 April at 18:00 on kykNET & kie
  • Megaboere: from Tuesday, 7 April at 21:00 on kykNET
  • Fynskrif 3: from Tuesday, 14 April at 20:00 on kykNET
  • Die Republiek van Zoid Afrika: from Thursday, 16 April at 20:00
  • Op Seer se Spoor: from Tuesday, 28 April at 20:30 on kykNET & kie
  • Maak My Famous: From Wednesday, 29 April at 20:00 on kykNET and 21:00 on kykNET & kie.

The kykNET-show, Fiësta, which airs on Mondays at 20:30, will be on a production break from Monday, 6 April. Viewers can look forward to when the show returns again later this year.


Komedie op sy beste dié winter op kykNET

Vanaf April gaan Maandae allesbehalwe blou wees, met twee komedies wat op kykNET DStv-kanaal 144 uitgesaai word.

Die laaste episode van die gewilde komedie, Hotel, se huidige seisoen word op Maandag, 30 Maart 20:00 uitgesaai, maar vanaf 6 April kan kykers na die tweede seisoen van Huis Lelieveld en die nuwe komedie, Cas Oppie Kassie, uitsien.

Huis Lelieveld

Die tweede seisoen van Willie Esterhuizen se komedie, Huis Lelieveld, skop af op Maandag, 6 April 20:00. In die eerste seisoen van Huis Lelieveld, het kykers die inwoners van die aftreeoord, Huis Lelieveld – waar Molly (Lizz Meiring) die matrone is – leer ken.

Die inwoners van Huis Lelieveld sluit in Fleur Pot (Elma Potgieter), Gielie se ma, Martha Goosen (Karin van der Laag) en Blaartjie Louw (Yvonne Schoeman). Die Huis Lelieveld-personeel is Dominee Dou Droel (Matt Stern), wat onder sensuur geplaas is vanweë sy swakpunt vir vrouens, Spanner Proes (Reginald Hufkie), die kleurryke faktotum wat ’n interessante lewe buite die oord het, en Koekie de Kok (Lara Lourens), Ds Droel se assistent en deeltydse paaldanseres.

In die nuwe seisoen ontmoet kykers ‘n nuwe karakter, Vis Venter, wat vertolk word deur Lochner de Kock. Vis is die grootste moeilikheidmaker in die oord – hy dobbel en drink, en beskou die oord as sy Playboy mansion. Hy geniet elke oomblik van sy aftrede en sien dit as ’n geleentheid om die heeltyd partytjie te hou.

Van ds Droel wat in die aanhoudingselle van die polisiestasie beland en Vis Venter wat allerhande interessante idees bedink om geld te maak tot Blaartjie poedelnakend met ‘n kitaar in haar hand en blommetjies in haar hare in die eetsaal loop ná te veel mampoer– die inwoners van Huis Lelieveld gaan wys dat hulle dalk oud is, maar beslis nog nie koud nie!

Cas Oppie Kassie

Casper de Vries is ná ‘n dekade terug op kykNET, met die komedie, Cas Oppie Kassie, wat vanaf Maandag, 6 April 20:30 uitgesaai word.

Kykers kan daarna uitsien om ‘n rits bekende akteurs in een van die komiese insetsels, Die Laager, in Cas Oppie Kassie te sien: Arno Greeff, Schalk Bezuidenhout, Chantal Jax Venter, Alfred Adriaan, Gugu Madlabane, Mila Guy, De Klerk Oelofse en Heidi Mollentze.

In dié 13-episode reeks gaan kykers kan lag vir van Casper se mees geliefde karakters, soos Hanno, Greetje, Giselle, Blertsie, Renier van Loggerenberg, en liewe Oom Kallie Marie, maar ook nuwe karakters leer ken, soos Greta Komotie, ‘n Sweedse meisie wat alles in haar vermoë sal doen om aardverwarming te keer, TV-persoonlikheid Chappie Greyling, en die sanger Snotklap.

Cas Oppie Kassie is ook een van die eerste Afrikaans TV-reeks wat ’n animasiereeks – soortgelyk aan The Simpsons en Family Guy as deel van die program het. Con se storie is ‘n geanimeerde sepie oor ‘n pastoor, Con, en sy familie se lewe wat konstant met drama gevul is. “Dis vir my altyd wonderlik om vernuwend te wees – ek is onsettend trots op die eindresultaat!,” sê Casper.

Saam met dié twee komedies is daar ook ‘n hele paar nuwe programme waarna kykers vanaf April kan uitsien. Hier is die volledige lys van nuwe programme:

  • Koortjies met Jonathan Rubain: vanaf Sondag, 5 April 18:00 op kykNET & kie
  • Huis Lelieveld: vanaf Maandag, 6 April 20:00
  • Cas Oppie Kassie: vanaf Maandag, 6 April 20:30
  • Megaboere: vanaf Dinsdag, 7 April 21:00
  • Fynskrif 3: vanaf Dinsdag, 14 April 20:00
  • Die Republiek van Zoid Afrika: vanaf Donderdag, 16 April 20:00
  • Op Seer se Spoor: vanaf Dinsdag, 28 April 20:30 op kykNET & kie
  • Maak My Famous: vanaf Woensdag, 29 April 20:00 op kykNET en 21:00 op kykNET & kie

Die kykNET-program, Fiësta, wat Maandae om 20:30 uitgesaai word, sal vanaf Maandag, 6 Maart ‘n breek neem. Kykers kan uitsien na die program se terugkeer later vanjaar.

By Andrew Germishuys

Founder of SAMDB | Actor | Armourer | Tech Enthusiast With over two decades in the film industry, I'm a seasoned actor and skilled armourer. I hold numerous certifications in acting and filmmaking, complemented by degrees and diplomas in IT and technology, giving me a unique blend of creative and technical expertise. When I'm not on set or in the workshop, you'll find me immersed in the world of gaming and VR, fuelling my passion for cutting-edge technology. Connect with me: X / Twitter Facebook Instagram Mastodon Threads Explore my work on SAMDB IMDb