Nuweling Thys Nortje het pas sy eerste enkelsnit, getiteld ‘’Skryf’’ bekendgestel. ‘’Skryf’’ word beskryf as ‘n liefdesliedjie wat met ‘n kontemporêre gevoel wat folk klanke en Thys se digterlike skryfstyl kombineer. Thys Nortje is ‘n opkomende kunstenaar met ‘n liefde vir musiek wat homself bekend gemaak het as “die ou met die kitaar”. In ‘’Skryf’’… Continue reading Thys Nortje Se Erste Enkelsnit “Skryf”
Category: music
Thys Nortje Has Just Released His First Single Titled “Skryf”
Newcomer Thys Nortje has just released his first single titled “Skryf”. “Skryf” is described as a love song that combines a contemporary feel with folk sounds and Thys’ poetic writing style. Thys Nortje is an up-and-coming artist with a passion for music who has made a name for himself as “the guy with the guitar”.… Continue reading Thys Nortje Has Just Released His First Single Titled “Skryf”
“Allegaarkie vir ’n Askeet” – Neil Sandilands
Voor u kapsie maak, die doelbewuste spelling van “Allegaarkie” pleks van “Allegaartjie” in die albumtitel “Allegaarkie vir ’n Askeet” het bloot te make met die “A” en “k” wat in dié hernude spelling voorkom. Juistemit. Dit gee vir jou ’n visuele “A k” in beide woorde. Dit is ook my 47ste jaar om die son.… Continue reading “Allegaarkie vir ’n Askeet” – Neil Sandilands
“Allegaarkie vir ’n Askeet” – Neil Sandilands
Before you point out the obvious, the deliberate spelling of “Allegaarkie” instead of “Allegaartjie” in the album title “Allegaarkie vir ’n Askeet” has to do only with the “A” and “k” that appear in this renewed spelling. It gives you a visual “A k” in both words. I am also turning 47 and this offering… Continue reading “Allegaarkie vir ’n Askeet” – Neil Sandilands
Musiekvideo Vir Melanie J Se Nuwe Geestelike Enkelsnit Nou Beskikbaar
Skaars ’n maand nadat sy haar derde enkelsnit, TWEE IS BETER AS EEN, met radiostasies en luisteraars gedeel het, is Melanie J terug in die kollig met ’n musiekvideo wat net so indrukwekkend is soos die liedjie self. Dié video, wat nou beskikbaar is, is vervaardig deur Volmaan Lirieke, met DC Daniel as regisseur, en… Continue reading Musiekvideo Vir Melanie J Se Nuwe Geestelike Enkelsnit Nou Beskikbaar
Music Video For Melanie J’s New Single Out Now
Only a month after sharing her third single, TWEE IS BETER AS EEN, with radio stations and listeners, Melanie J is back in the spotlight with a music video that’s just as impressive as the song itself. This video, now available, was produced by Volmaan Lirieke, directed by DC Daniel, and was mainly filmed on… Continue reading Music Video For Melanie J’s New Single Out Now