{"id":20227,"date":"2023-10-25T14:48:23","date_gmt":"2023-10-25T12:48:23","guid":{"rendered":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/?p=20227"},"modified":"2023-10-25T14:51:26","modified_gmt":"2023-10-25T12:51:26","slug":"betree-n-wereld-waar-styl-selfvertroue-en-vooruitstrewende-elegansie-seevier-saam-met-joshua-na-die-reen-en-zipho-zwane","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/blog\/2023\/10\/25\/betree-n-wereld-waar-styl-selfvertroue-en-vooruitstrewende-elegansie-seevier-saam-met-joshua-na-die-reen-en-zipho-zwane\/","title":{"rendered":"Betree \u2019N W\u00eareld Waar Styl, Selfvertroue En Vooruitstrewende Elegansie Se\u00ebvier Saam Met Joshua Na Die Re\u00ebn En Zipho Zwane"},"content":{"rendered":"\n<p>Die luukse parfuumolie-versameling, <strong>TAPPUTI EGYTIAN PERFUME OILS<\/strong>, het pas \u2019n opwindende nuwe hoofstuk in die w\u00eareld van parfuum betree met die bekendstelling van <strong>TAPPUTI MAN<\/strong> <strong>EGYPTIAN PERFUME OILS<\/strong>! Nadat hulle harte en sintuie verower het met hul uitmuntende reeks A-graad, onverdunde olies vir vroue in antieke bottels, fokus hulle nou ook op die elegante eienskappe van manwees met hulle nuutste reukolie-versameling wat eksklusief vir mans ontwerp is.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"Tapputi Man 1\" width=\"750\" height=\"422\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/R8jJM8vVagM?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><\/figure>\n\n\n\n<p><strong>TAPPUTI MAN<\/strong> versinnebeeld die gees van sofistikasie, krag en die tydlose bekoring van die Egipitiese erfenis. Elke geur is \u2019n harmonieuse mengsel van sorgvuldig uitgesoekte bestanddele wat die essensie van tydlose elegansie vasvang. Van luukse aardse ondertone tot die verkwikkende varsheid van sitrus, het hul parfuum-ontwikkelaars dit reggekry om \u2019n reeks saam te stel wat aanklank vind by die moderne man.<\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"Tapputi Man 2\" width=\"750\" height=\"422\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/NMsShTMftII?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><\/figure>\n\n\n\n<p>\u201c<em><strong>TAPPUTI MAN<\/strong><\/em><em> oorskry konvensionele grense en herdefinieer wat dit beteken om elegant en manlik te wees. Ons olies is meer as net geure; dit is \u2019n uitdrukking van selfvertroue, sjarme en individualiteit. Elke bottel getuig van ho\u00eb gehalte vakmanskap en vier die moderne man,\u201d<\/em> s\u00ea mede-eienaar en stigter, Alishia van Deventer.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Black Musk<\/strong>: \u2019n Waaghalsige, enigmatiese mengsel wat krag en bekoring uitstraal. \u2019n Geur wat elkeen wat jou pad kruis sal onthou.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Al-Amir<\/strong>: \u2019n Geur vir \u2019n ware heer wat tydlose elegansie met \u2019n tikkie avontuur kombineer. \u2019n Ode aan die prins in jou.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>King\u2019s Oud<\/strong>: Reis terug in tyd met die luukse ryk hout-ondertone van Oud. \u2019n Geur geskik vir \u2019n koning om te gebruik soos jy wil.<\/p>\n\n\n\n<p>TAPPUTI verstaan dat selfvertroue nie net \u2019n eienskap is nie; dit is \u2019n lewenstyl. Hulle geure is ontwerp om jou aura te versterk en jou die selfvertroue te gee om uit te blink in enige situasie. Of jy nou \u2019n ho\u00eb-profiel geleentheid bywoon, jou merk in die raadsaal maak, of eenvoudig uitgaan vir die aan, is <strong>TAPPUTI MAN<\/strong> jou geheime wapen.<\/p>\n\n\n\n<p>Dis modern, tydloos en eie aan jou. In \u2019n w\u00eareld wat voortdurend verander, moet jou styl die toets van tyd deurstaan.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>TAPPUTI MAN<\/strong> bied \u2019n mengsel van moderne sofistikasie en tydlose elegansie. Black Musk, spesifiek, kom in \u2019n sakgrootte glasbottel wat ontwerp is vir jou besige leefstyl en dit maklik maak om jou parfuum saam met jou te dra. Dis nie net \u2019n geur nie; dis \u2019n leefstylkeuse.<\/p>\n\n\n\n<p>Die gesigte van <strong>TAPPUTI MAN<\/strong>: Ons verwelkom die charismatiese Joshua na die Re\u00ebn en die betowerende Zipho Zwane as die gesigte van <strong>TAPPUTI MAN<\/strong>!<\/p>\n\n\n\n<p>Met hulle onderskeie persoonlikhede en natuurlike sjarme verteenwoordig hulle die toppunt van elegante manlikheid en die gees van ons handelsmerk, wat hulle die perfekte ambassadeurs vir <strong>TAPPUTI MAN<\/strong> maak.<\/p>\n\n\n\n<p>\u201c<em>Ek was nog nooit deel van \u2019n parfuumhandelsmerk of -veldtog nie, en ek is baie opgewonde om deel te wees van Tapputi Egyptian Perfume Oils en <\/em><em><strong>TAPPUTI MAN<\/strong><\/em><em>. Ek is mal oor die bottels, aromas, olies en handelsmerk,\u201d<\/em> s\u00ea Joshua na die Re\u00ebn.<\/p>\n\n\n\n<p>Joshua na die Re\u00ebn is \u2019n multi-bekroonde sanger en liedjieskrywer wat harte verower het met sy unieke styl, betekenisvolle lirieke en kenmerkende klank. Hy het onlangs sy 10de jaar in die musiekbedryf gevier met die vrystelling van sy vierde ateljee-album, <em>Die Vallei<\/em>.<\/p>\n\n\n\n<p>Zipho Zwane s\u00ea: <em>\u201cOm deel te wees van hierdie handelsmerk beteken dat ek iets kan verteenwoordig wat uniek is aan myself, en ek het groot waardering daarvoor. Dit vertel my storie, terwyl dit ook hulle s\u2019n weergee. Hulle parfuum is van unieke olies gemaak om te verseker dat manlike aromas perfek aangewend word en heeldag hou.\u201d<\/em><\/p>\n\n\n\n<p>Zipho Zwane is die uitvoerende hoof en medestigter van Mal\u2019khut Relations \u2013 \u2019n rolprent- en televisie-produksiemaatskappy, \u2019n kreatiewe regisseur vir rolprente en televisie, akteur, model en \u2019n gevestigde musiekregisseur, sanger, liedjieskrywer en kunstenaar wat met verskeie kunstenaars in die gospelbedryf en televisieproduksiemaatskappye saamwerk.<\/p>\n\n\n\n<p>Maak gereed om weggevoer te word op \u2019n geurvolle reis, waar elegansie en selfvertroue ontmoet en manlikheid moeiteloos saamsmelt met individualiteit. Saam herskryf ons die re\u00ebls van geure en parfuum, en hierdie merkwaardige mans neem die voortou.<\/p>\n\n\n\n<p>Betree die w\u00eareld van <strong>TAPPUTI MAN<\/strong> en ervaar die onge\u00ebwenaarde gehalte en styl wat ons handelsmerk definieer. Beklemtoon jou teenwoordigheid, maak jou merk en laat \u2019n blywende indruk met elke druppel wat jy gebruik.<\/p>\n\n\n\n<p>Hierdie is meer as net \u2019n parfuum; dis \u2019n eksklusiewe ervaring vir die moderne man wat sy waarde ken en elegante manlikheid waardeer.<\/p>\n\n\n\n<p>Manne, dis tyd om jouself te definieer met <strong>TAPPUTI MAN<\/strong> \u2013 waar selfvertroue en styl op \u2019n voortreflike manier ontmoet.<\/p>\n\n\n\n<p><a><\/a> Jou geur. Jou storie. Definieer jouself met <strong>TAPPUTI MAN<\/strong>.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center\"><a rel=\"noreferrer noopener\" href=\"http:\/\/www.tapputioils.co.za\/\" target=\"_blank\">www.tapputioils.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die luukse parfuumolie-versameling, TAPPUTI EGYTIAN PERFUME OILS, het pas \u2019n opwindende nuwe hoofstuk in die w\u00eareld van parfuum betree met die bekendstelling van TAPPUTI MAN EGYPTIAN PERFUME OILS! Nadat hulle harte en sintuie verower het met hul uitmuntende reeks A-graad, onverdunde olies vir vroue in antieke bottels, fokus hulle nou ook op die elegante eienskappe&hellip; <a class=\"more-link\" href=\"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/blog\/2023\/10\/25\/betree-n-wereld-waar-styl-selfvertroue-en-vooruitstrewende-elegansie-seevier-saam-met-joshua-na-die-reen-en-zipho-zwane\/\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">Betree \u2019N W\u00eareld Waar Styl, Selfvertroue En Vooruitstrewende Elegansie Se\u00ebvier Saam Met Joshua Na Die Re\u00ebn En Zipho Zwane<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":20225,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-20227","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized","entry"],"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/i0.wp.com\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/TapputiMan.jpg?fit=400%2C639&ssl=1","jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20227","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=20227"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/20227\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/media\/20225"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=20227"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=20227"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.samdb.co.za\/blogs\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=20227"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}