MultiChoice Honours Legendary Actress Shaleen Surtie-Richards On Its DStv & Showmax Platforms

MultiChoice honours legendary actress Shaleen Surtie-Richards on its DStv & Showmax platforms

The sudden passing of legendary actress Shaleen Surtie-Richards (66) on Monday morning, is mourned across the country. Multichoice will be honouring her trail-blazing career with a never-before seen documentary Shaleen Surtie-Richards: ‘I Am Who I Am’ on M-Net on Wednesday 9 June at 19:30 which will also be simulcast on kykNET and kykNETkie on Sunday 13 June 2021 at 20:00. The documentary will also be available to stream on Showmax on Thursday 10 June 2021. There will also be additional commemorative programmes on various other channels. 

Shaleen Surtie-Richards was a beloved South African icon. In 1988, she portrayed the title role of Fiela Komoetie in the Katinka Heyns film Fiela se kind – a ground-breaking achievement for an actress of colour during Apartheid South Africa. With her portrayal of Ester “Nenna” Willemse, the spirited caregiver of Marlborough Mansions in the M-Net soapie Egoli: Place of Gold, she became a household name.

“The documentary was commissioned to celebrate a South African icon and was in its final stages of post-production when the news of her passing was announced. It was an honour for the team to pay tribute and spend time with Shaleen in the making of this film. Her incredible story is historically significant for the people of South Africa.” – Diana Lucas, director and executive producer of the film.

In this intimate documentary, we revisit Shaleen’s life from her childhood in Upington and her first baby steps on the Upington school stage to far grander stages and greater audiences.

Marc Lottering, Sandra Prinsloo, Pieter-Dirk Uys, Brümilda van Rensburg, Katinka Heyns, Patricia de Lille, Bobby Heaney, Kevin Smith and others share their memories and stories of a woman who lived her life in defiance of stereotypes.

In her own words: “And I don’t have time for pretence in my life. So, if you ask me who am I. Then, I will tell you, I am who am.”

Surtie-Richards was also recently interviewed by fellow Egoli: Place of Gold co-star Hannes van Wyk for a special Kwêla: Hannes aan huis episode which will be broadcast on Tuesday 08 June 2021 at 21:00 on kykNET (DStv channel 144).

On kykNET&kie (DStv channel 145), the team of KLOP! will be paying tribute to the legendary icon with friends and colleagues such as South African actors Christo Davids, Zenobia Kloppers and her Arendsvlei co-stars. The kykNET telenovela Arendsvlei was the last production Surtie-Richards filmed on.

Shaleen Surtie-Richards will always be remembered for her outstanding craftsmanship, her moving portrayal of iconic characters and her joyful personality. She has entertained and educated South African audiences for decades. 

Summary of programmes and tributes on DStv platforms:

Tuesday 8 June 2021

21:00 Hannes aan huis, kykNET (DStv channel 144)

Wednesday 9 June 2021

19:30 Shaleen Surtie-Richards: I Am Who I Am, M-Net (Dstv channel 101)

20:30 KLOP!, kykNET&kie (DStv channel 145)

Thursday 10 June 2021

Shaleen Surtie-Richards: I Am Who I Am will be available on Showmax

Saturday 12 June 2021

Ontbytsake, kykNET and kykNET&kie (DStv channels 144 and 145)

Sunday 13 June 2021

19:00 Carte Blanche, M-Net (DStv channel 101)

20:00 Simulcast: Shaleen Surtie-Richards: I Am Who I Am on kykNET (DStv channel 144) and kykNET&kie (DStv channel 145)

20:30 Swirl, fliekNET (DStv channel 149)


Multichoice vereer legendariese aktrise, Shaleen Surtie-Richards, op DStv en Showmax platforms

Die skielike afsterwe van die die legendariese aktrise, Shaleen Surtie-Richards (66), word regoor die land betreur. Multichoice sal haar baanbreker-loopbaan vereer met ’n eksklusiewe dokumentêr Shaleen Surtie-Richards: ‘I Am Who I Am’ op M-Net op Woensdag 9 Junie om 19:30, asook op kykNET en kykNET&kie op Sondag 13 Junie om 20:00. Dié dokumentêr sal beskikbaar wees om te stroom op Showmax vanaf Donderdag 10 June 2021. Daar is ook addisionele herdenkings geskeduleer word op verskeie DStv-kanale.

Shaleen Surtie Richards was ’n geliefde en gevierde Suid-Afrikaanse ikoon. Sy het in 1988 die ikoniese rol van Fiela Komoetie vertolk in die Katinka Heyns film Fiela se kind – ’n grensverskuiwende prestasie vir ’n aktrise van kleur in die hoofrol tydens Apartheid Suid-Afrika. Met haar vertolking van Ester “Nenna” Willemse, die geesdriftige opsigter van Marlborough Mansions in die M-Net sepie, Egoli: Place of Gold, het sy ’n huishoudelike naam geword.

“Die dokumentêr was in opdrag geroep om ’n Suid-Afrikaanse ikoon te vier en was in die finale staduim van na-produksie toe die nuus van haar heengaan aangekondig was. Dit was ’n groot eer vir die span om tyd met Shaleen te spandeer tydens die verfilming, en sodoende huldeblyk aan haar lewe en loopbaan te bring. Haar merkwaardige storie is histories betekenisvol vir alle Suid-Afrikaners,” sê Diana Lucas, regisseur en uitvoerende vervaardiger van die film.

In hierdie intieme dokumentêr herbesoek ons Shaleen se kinderjare in Upington, haar eerste treë op die Upingtonse skoolverhoë tot uitverkoopte teatersale voor enorme gehore.

Marc Lottering, Sandra Prinsloo, Pieter-Dirk Uys, Brümilda van Rensburg, Katinka Heyns Patricia de Lille, Bobby Heaney, Kevin Smith en andere deel hul herinneringe en stories van ’n vrou wat haar lewe in teenstryd van stereotipes geleef het.

Soos sy in haar eie woorde sê: “Ek het nie tyd vir pretensie in my lewe nie, so as jy vra wie is ek… Ek is ek.

Surtie-Richards het ook onlangs ’n onderhoud gedoen met haar mede-akteur op Egoli: Place of Gold, Hannes van Wyk, vir ’n spesiale Kwêla: Hannes aan Huis episode wat Dinsdag 8 Junie 2021 om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word.

Op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) sal die span van KLOP! ’n huldeblyk lewer aan hierdie legendariese ikoon met vriende en kollegas soos Suid-Afrikaanse akteurs Christo Davids, Zenobia Kloppers en haar Arendsvlei ­mede-akteurs. Die kykNET telenovelle, Arendsvlei, was die laaste produksie waaraan Surtie-Richards gewerk het.

Shaleen Surtie-Richards sal altyd onthou word vir haar uitmuntende vakmanskap, haar roerende vertolking van ikoniese karakters en haar vreugdevolle persoonlikheid. Sy het Suid-Afrikaanse kykers vermaak en opgevoed vir dekades.

Uiteensetting van programme en huldeblyke op DStv platforms.

Dinsdag 8 Junie 2021

21:00 Hannes aan huis, kykNET (DStv-kanaal 144)

Woensdag 9 Junie 2021

19:30 Shaleen Surtie-Richards I Am Who I Am, M-Net (DStv-kanaal 101)

20:30 KLOP!, kykNET&kie (DStv-kanaal 145)

Donderdag 10 Junie 2021

Shaleen Surtie-Richards: I Am Who I Am beskikbaar op Showmax

Saterdag 12 Junie 2021

Ontbytsake, kykNET en kykNET&kie (DStv-kanale 144 & 145)

Sondag 13 Junie 2021

19:00 Carte Blanche, M-Net (DStv-kanaal 101)

20:00 Shaleen Surtie-Richards: I Am Who I Am, kykNET (DStv-kanaal 144) en kykNET&kie (DStv-kanaal 145)

20:30 Swirl, fliekNET (DStv-kanaal 149)

By Andrew Germishuys

Founder of SAMDB | Actor | Armourer | Tech Enthusiast With over two decades in the film industry, I'm a seasoned actor and skilled armourer. I hold numerous certifications in acting and filmmaking, complemented by degrees and diplomas in IT and technology, giving me a unique blend of creative and technical expertise. When I'm not on set or in the workshop, you'll find me immersed in the world of gaming and VR, fuelling my passion for cutting-edge technology. Connect with me: X / Twitter Facebook Instagram Mastodon Threads Explore my work on SAMDB IMDb