Sharine Barnard En Kletsrymer, Joel Parker, Span Kragte Saam In Filosofiese Liedjie Oor Die Liefde

Niemand weet regtig vooraf hoe die liefde gaan uitwerk wanneer jy jou hart verloor nie. Soms is dit is ’n morsige situasie wat harte breek, en ander kere verbaas dit jou. Dit is juis hierdie onvoorspelbaarheid wat Sharine Barnard, wat bekend is vir haar diep filosofiese musiek, se nuutste enkelsnit, WHILE YOU LOVE SOMEBODY ELSE,… Continue reading Sharine Barnard En Kletsrymer, Joel Parker, Span Kragte Saam In Filosofiese Liedjie Oor Die Liefde

Published in
Categorised as music

Sharine Barnard, Rap Artist Joel Parker Collaborate On New Single

No one truly knows in advance how matters will unfold when falling in love. Sometimes it’s a messy situation that leaves hearts broken, and other times it surprises you. It is love and its unpredictability that inspired Sharine Barnard’s, who is known for her deep philosophical music, latest single, WHILE YOU LOVE SOMEBODY ELSE. “Love… Continue reading Sharine Barnard, Rap Artist Joel Parker Collaborate On New Single

Published in
Categorised as music

Joshua Na Die Reën En Karlien Van Jaarsveld Se Musiekvideo Stel Vry Op Die Dag Van Liefde

Die twee bekroonde sangers en liedjieskrywers, Joshua na die Reën (JNDR) en Karlien van Jaarsveld het op 2 Februarie 2024 hulle liefdes-duet vrygestel wat luisteraars en aanhangerss se asems behoorlik weggeslaan het. BETER VIR ONS ALBEI is ‘n hartroerende popliedjie, uit die ateljee van Gideon Botes, wat gaan oor die bakens wat jy vir jouself… Continue reading Joshua Na Die Reën En Karlien Van Jaarsveld Se Musiekvideo Stel Vry Op Die Dag Van Liefde

Published in
Categorised as music

Joshua Na Die Reen and Karlien van Jaarsveld’s Music Video Releases On The Day Of Love

The two award-winning singers and songwriters, Joshua na die Reën (JNDR) and Karlien van Jaarsveld released their love duet on 2 February 2024 and completely took listeners’ and fans’ breaths away. Beter Vir Ons Albei is a heartwarming pop song, from the studio of Gideon Botes, which is about the milestones we set for ourselves… Continue reading Joshua Na Die Reen and Karlien van Jaarsveld’s Music Video Releases On The Day Of Love

Published in
Categorised as music

Eerste Liefde Inspireer Nuweling Callum Stoltz Se Debuut-Enkelsnit

Om verlief te raak, kan ’n baie emosionele tydperk in ’n persoon se lewe wees. Dit is juis hierdie ervaring wat die talentvolle en veelsydige jong sanger en liedjieskrywer, Callum Stoltz, se eerste enkelsnit geïnspireer het. THE ONE THAT I LOVE, uit die musikant se eie pen, kan beskryf word as ’n treffende popliedjie wat… Continue reading Eerste Liefde Inspireer Nuweling Callum Stoltz Se Debuut-Enkelsnit

Published in
Categorised as music

First Love Inspires Youngster Callum Stoltz’s Debut Single

Falling in love for the first time can often be a very emotional experience. One that inspired the talented and versatile singer-songwriter, Callum Stoltz’s very first radio single. Written by the young artist himself, THE ONE THAT I LOVE can be described as a heartfelt pop song that explores the emotions associated with falling in… Continue reading First Love Inspires Youngster Callum Stoltz’s Debut Single

Published in
Categorised as music