The brand-new luxury fragrance oil collection, TAPPUTI, just launched in South Africa and this female driven campaign sends a clear and direct message. “We believe in diversity, stand for women empowerment and support the local arts”, says director and owner, Alishia van Deventer.
The campaign kicked off at the beginning of November when two strikingly beautiful photos of 5 well-known A-lister female celebrity entrepreneurs were released.
Theatre producer, comedian and co-owner of Die Boer in Cape Town, Margit Meyer-Rödenbeck; television presenter, voice over artist, director and co-host of Jacaranda 94.2 The Drive show, Rozanne McKenzie; TikTok star Chané Grobler who boasts more than 2.5 million followers; Danelle Liebenberg ElFar, a local Afrikaans Muslim social media influencer who travels between South Africa and Egypt, as well as social media influencer and wife of Theo Mafikizolo Kgosinkwe, Vourné Kgosinkwe, were introduced as the proud faces of TAPPUTI, which consist of a range of ten undiluted fragrance oils in the most exquisite vintage bottles.
Margit Meyer-Rödenbeck says: “It is such a privilege to be part of this very unique fragrance collection”, while Rozanne McKenzie adds that she is honoured: “It is such an honour to be part if this campaign. Thanks for including me in your vision!”
Chané Grobler exclaimed on Instagram: “I am obsessed!”
“I am extremely grateful that as a woman who wears Hijab, TAPPUTI gave me this opportunity, which is rare for women like me. I feel truly empowered. To have worked with the other ladies was like a dream!”, says Danelle Liebenberg ElFar.
Local artist Anna Katharina Kreatif was commissioned to paint 5 paintings to accompany the release of the collection to reflect the diversity of the brand and women amongst us and she outdid herself. The paintings can be viewed on www.tapputioils.co.za and will be used as merchandise at a later stage.
Van Deventer found these exquisite bottles in Egypt during one of her frequent visits to her daughter and decided to bring it to South Africa. With a strong passion for women empowerment, the arts and as a firm believer in diversity she worked endlessly to create the TAPPUTI brand and
campaign.
“I am obsessed with perfume oils and also find it very hard to walk past a beautiful perfume bottle. The more unique, vintage and exquisite, the more we want it! So, I went and found 10 luxury oils that I know woman will love and combined it with a range of the most beautiful vintage perfume bottles I could find. Everything just eventually came together after 3 years of planning. We are excited for all South African women to experience our exquisite TAPPUTI. It took us long enough to get to this point”, she says.
The brand’s name, TAPPUTI, comes from Tapputi Belatekallim who is considered to be the world’s first recorded female chemist, a perfume-maker mentioned in a cuneiform tablet. Archaeologists found a record of her work in clay on an Assyrian cuneiform tablet dating back to 1200 BCE. in Babylonian Mesopotamia.
As a royal perfume-maker, Tapputi wasn’t just the head of her own household (which is what “Belatekallim” means); she is spoken of as being an authority in her field and the official overseer of perfumery in the royal palace.
“We are all heads of our own households, many of us entrepreneurs or working women, mothers, wives, sisters, friends and have to fill so many shoes. So Tapputi just fitted our brand and identified with us as women on so many levels. Tapputi had a fragrance, a story. We have a fragrance, a story. Every woman has a fragrance and a story”, says Van Deventer.
“Our next dream is to make TAPPUTI available nationwide through empowering women to be distributors, earn an income and create jobs.”
So here’s to TAPPUTI, a genuinely inspirational icon for female perfumers, scent chemists and women like us that just cannot resist the scent of an incredible luxury perfume oil in a beautiful and exquisite vintage bottle.
May the legacy of Tapputi Belatekallim inspire you.
Scent is your own story, you choose how it’s told.
Nuwe Vroue-Veldtog Stel ’N Versameling Luukse Parfuum-Olies Bekend, Met ’N Boodskap Van Diversiteit, Vroue-Bemagtiging En Ondersteuning Vir Die Plaaslike Kunste
Die splinternuwe luukse parfuum-olie-reeks, TAPPUTI, is pas in Suid-Afrika bekendgestel met ’n baie duidelike boodskap. “Ons glo in diversiteit, staan vir die bemagtiging van vroue en ondersteun die plaaslike kunste,” sê direkteur en eienaar Alishia van Deventer.
Die veldtog het begin November afgeskop toe twee pragtige foto’s van 5 bekende vroulike A-lys-entrepreneurs vrygestel is.
Toneelstuk-vervaardiger, komediante en mede-eienaar van Die Boer in Kaapstad, Margit Meyer-Rödenbeck; televisieaanbieder, stemkunstenaar, regisseur en mede-aanbieder van Jacaranda 94.2 se The Drive-program, Rozanne McKenzie; TikTok-ster Chané Grobler, met meer as 2,5 miljoen volgelinge; Danelle Liebenberg ElFar, ’n plaaslike Afrikaanse Moslem en sosialemedia-invloeder wat tussen Suid-Afrika en Egipte woon, asook sosialemedia-invloeder en vrou van Theo Mafikizolo Kgosinkwe, Vourné Kgosinkwe, is met trots bekendgestel as die gesigte van TAPPUTI, wat bestaan uit ’n reeks onverdunde parfuum-olie in die mooiste antieke bottels.
Margit Meyer-Rödenbeck sê: “Dis ’n voorreg om deel te wees van hierdie unieke parfuum-versameling”, terwyl McKenzie beaam dat sy geëerd voel om deel te wees van dié inisiatief: “Dis ’n eer om deel te wees van die veldtog. Dankie dat julle my hierby betrek het en dat ek deel kan wees van die visie!”
Chané Grobler het op Instagram gesê: “Ek is versot op hierdie olies!”
“As ’n vrou wat ’n hoofbedekking (Hijab) dra, is ek ongelooflik dankbaar vir die geleentheid wat TAPPUTI my gegee het. Ek voel so bemagtig en dit was ongelooflik om saam met die ander vroue te werk,” sê Danelle Liebenberg ElFar.
Plaaslike kunstenaar, Anna Katharina Kreatif, is gevra om vyf skilderye te verf om saam met die olies vry te stel en dit reflekteer die diversiteit van die handelsmerk en vroue in die algemeen. Die skilderye kan besigtig word by www.tapputioils.co.za en sal later as bykomende produkte tot die reeks beskikbaar wees.
Plaaslike musikant en liedjieskrywer, Lonefield, het die liedjie gekomponeer wat in die advertensie gebruik word, wat vrygestel is as die tweede deel van die veldtog en dit sal ook binnekort as enkelsnit uitgereik word.
Van Deventer het hierdie pragtige bottels gevind gedurende een van haar gereelde kuiers in Egipte, waar haar dogter woon, en besluit om dit saam te bring Suid-Afrika toe. Omdat sy passievol is oor die plaaslike kunste, diversiteit en om vroue te bemagtig, het sy hard gewerk om die TAPPUTI-handelsmerk en -veldtog te vestig.
“Ek is versot op parfuum-olies en vind dit ook baie moeilik om verby ’n pragtige parfuumbottel te stap. Hoe meer uniek, antiek en keurig, hoe meer wil ons dit hê! So, ek het 10 luukse olies gekry waarvan ek weet vrouens sal hou en dit gekombineer met ’n reeks van die mooiste antieke parfuumbottels wat ek kon kry. Alles het net uiteindelik bymekaar gekom na 3 jaar se beplanning. Ons is opgewonde vir alle Suid-Afrikaanse vroue om ons pragtige TAPPUTI te ervaar. Dit het ons lank genoeg geneem om by hierdie punt uit te kom,” sê sy.
Die naam, TAPPUTI, is geïnspireer deur Tapputi Belatekallim wat beskou word as die wêreld se eerste amptelike vroulike chemikus, ’n parfuummaker wat op ’n antieke spykerskriftablet genoem word. Argeoloë het bewyse van haar werk gevind op ’n Assiriese spykerskriftablet wat uit 1200 v.C. dateer in Babiloniese Mesopotamië.
As koninklike parfuummaker, was Tapputi nie net die hoof van haar eie huishouding (wat is wat “Belatekallim” beteken) nie; maar word ook beskou as ’n kenner in haar veld en die amptelike hoof van die parfuum-aanleg by die paleis.
“Ons staan almal aan die hoof van ons huis, baie van ons entrepreneurs of werkende vroue, ma’s, eggenote, susters en vriendinne, en het so baie skoene om te vul. Tapputi het net so goed by ons handelsmerk gepas en op soveel vlakke by ons aanklank gevind. Tapputi het ’n geur gehad, ’n storie. Ons het ook ’n geur en ’n storie, net soos elke ander vrou,” sê Van Deventer.
“Ons volgende droom is om TAPPUTI landswyd beskikbaar te stel deur vroue te bemagtig om verspreiders te word, ’n inkomste te verdien en werk te skep.”
Ons vier TAPPUTI, ’n ware inspirerende ikoon vir vroulike parfuummakers, geurproewers en vroue, soos ons, wat net nie die reuk van ongelooflike luukse parfuum-olies in pragtige handuitgesoekte antieke bottels kan weerstaan nie.
Mag die nalatenskap van Tapputi Belatekallim jou inspireer.
Jou geur is jou storie en jy kan kies hoe dit vertel word.

