Critically Acclaimed SA Karoo Sci-Fi Film “Wesens” Now Available On Showmax

WESENS, the critically acclaimed Karoo Sci-Fi film that was released in South African cinemas in October last year, will now be exclusively available on Showmax.  

This sci-fi, mystery is set in South Africa in 1967 and follows four South African Intelligence Agents as they investigate an unidentified object that landed on a farm in the Karoo. They record their investigation with a Super 8 and 16mm camera, trying to solve a mystery that will keep you guessing until the very last line.

Film critics like Leon van Nierop, Anna-Marie Jansen van Vuuren, Francois Bekker and many others raved about this first full-length film from writer and director Derick Muller.

“WESENS is like nothing you have ever seen in Afrikaans“, said Leon van Nierop and rated the film as one of his Top 10 films of 2020.

Rapportgave the film four stars, calling it “ground-breaking” and Radio Sonder Grense praised it as “one of the rarest films ever made in Afrikaans.

Anna-Marie Jansen van Vuuren named it “the first, truly Afrikaans Sci-Fi film“, while Francois Bekker wrote in FAK’s Flink magazine that “serious filmgoers will thoroughly enjoy all the cinematic elements.

Siegfried Louw from LiGmagazine wrote that after watching the film “you feel like someone who was given the opportunity to discover something you that are not supposed to know.

Laetitia Pople from Netwerk24 (Die Burger/Beeld) wrote that it is wonderful to experience Albert Maritz as the farmer who discovers a strange object on his farm, his “pitch perfect performance will have you laughing out loud.

The cast of this first-of-a-kind Karoo Sci-Fi film includes renowned South African actors, such as Albert Maritz (Griekwastad, Fynskrif, Trackers), Pietie Beyers (Binnelanders, Vergeet My Nie) and Morné Visser (The Kissing Booth, The Harvester, Dis ek, Anna). The film also includes fresh new faces such as Randy Januarie (Projek Dina, Die Sentrum), Rayno von Schlicht and Conradie van Heerden (Fynskrif, Sara se Geheim).

www.wesens.co.za


Bekroonde SA Karoo Sci-Fi Film “Wesens” Is Nou Beskikbaar Op Showmax

WESENS, die veel bekroonde Karoo Sci-Fi film wat in Oktober verlede jaar in Suid-Afrikaanse bioskope vrygestel is, is nou eksklusief beskikbaar op Showmax.

Hierdie raaiselagtige wetenskapfiksie-film volg vier Suid-Afrikaanse Republikeinse Intelligensie-diens Agente wat met behulp van onderskeidelik ʼn Super 8 en 16 mm-kamera ‘n vreemde voorwerp ondersoek wat op 3 Desember 1967 op ‘n boer se plaas in die Karoo geland het. Wat volg is die ontknoping van ‘n raaisel wat jou sal boei tot die laaste oomblik.

Filmresensente soos Leon van Nierop, Anna-Marie Jansen van Vuuren, Francois Bekker en vele ander was gaande oor die eerste vollengte film van skrywer en regisseur Derick Muller.

Wesens is soos niks wat jy nog in Afrikaans gesien het nie“, skryf Leon van Nierop, wie ook die film gelys het as een van sy Top 10 films van 2020.

Rapporthet die film vier sterre gegee en dit ‘n “baanbreker-fliek” genoem en Radio Sonder Grense het dit geprys as “een van die raarste films wat nog in Afrikaans gemaak is.

Anna-Marie Jansen van Vuuren noem dit “die eerste regmatige Afrikaanse wetenskapsfiksie rolprent“, terwyl Francois Bekker in die FAK se Flink tydskrif skryf dat “die ernstige rolprentganger die filmiese elemente terdeë sal geniet.

Siegfried Louw van LiG tydskrif het gesê dat nadat hy die film gekyk het “voel jy soos iemand wat die geleentheid gekry het om iets uit te vind wat jy nie veronderstel is om te weet nie.

Laetitia Pople van Netwerk24 (Die Burger/Beeld) het geskryf dat Albert Maritz heerlik is om te beleef as die boer wat ‘n vreemde vonds op sy plaas aanmeld. “Maritz gee dit sekuur weer en laat ‘n mens uit die maag laag.”

Die rolverdeling van hierdie eerste van sy soort Karoo Sci-Fi film sluit in bekroonde Suid-Afrikaanse akteurs soos Albert Maritz (Griekwastad, Fynskrif, Trackers), Pietie Beyers (Binnelanders, Vergeet My Nie) en Morné Visser (The Kissing Booth, The Harvester, Dis ek, Anna). Die film sluit ook in nuwe gesigte soos Randy Januarie (Projek Dina, Die Sentrum), Rayno von Schlicht en Conradie van Heerden (Fynskrif, Sara se Geheim).

www.wesens.co.za

By Andrew Germishuys

Founder of SAMDB | Actor | Armourer | Tech Enthusiast With over two decades in the film industry, I'm a seasoned actor and skilled armourer. I hold numerous certifications in acting and filmmaking, complemented by degrees and diplomas in IT and technology, giving me a unique blend of creative and technical expertise. When I'm not on set or in the workshop, you'll find me immersed in the world of gaming and VR, fuelling my passion for cutting-edge technology. Connect with me: X / Twitter Facebook Instagram Mastodon Threads Explore my work on SAMDB IMDb