Zaan Sonnekus With His New Music Video “Hoog”

With the release of his latest music video, singer-songwriter Zaan Sonnekus once again shows that he is an artist to be reckoned with.  

HOOG is about searching for yourself, through the highs and lows in life, until you find your feet. It is a constant process that we tried to capture in this video. I run through a forest and a city and collide with people and nature… and I fall through the music video, time, courage and thoughts, until I get up and start searching again,” the rock sensation explains about the inspiration behind this impressive video, which promises to take you on an unforgettable visual and emotional journey.

The video, produced by Wian van der Walt and Francois Roux, was filmed in various locations, including a nature reserve in Alberton, the city, his own home in Pretoria and in Krugersdorp (where the bungee jumping scene was shot). “I think it’s visually strong and I like the fact that it tells a story and do not only consist of performance shots like in the past,” he shares.

OOG, produced by Tertius Human of the CoolerBox Brothers, is an alternative folk song written by the twenty-two-year-old Pretorian, with his artistic collection of tattoos himself, and can be described as a hopeful feel-good song with darker elements.

It is the second single from his upcoming album and follows hot on the heels of his hit, Ek Kan Net Bid, which was released earlier this year. Both these singles can be heard on every big radio station in the country.

Zaan grew up in Bloemfontein and studied Music Production at COPA after school. He has been working in the music industry for five years and this versatile musician clearly revolutionizing the Afrikaans rock industry.  He enjoyed working with a professional team of people on his new video and he believes that it will resonate with audiences of all ages.

Exciting news for fans, is that the artist will be opening for Spoegwolf at PARK ACOUSTICS on 3 October 2021. Doors open at 09h00 and the shows start at 10h00.

Book tickets here: https://plankton.mobi/Events/EventBooking/cc8b19be-2207-ec11-80d9-0cc47a93d288

He also has a few surprises in store for those who are attending the concert!

HOOG is now available on all digital platforms. Download it here: https://zaansonnekus.hearnow.com/hoog


Zaan Sonnekus Se Nuwe Video “Hoog”

Zaan Sonnekus, is ’n sanger en liedjieskrywer wat niks halfhartig doen nie en met sy nuutste musiekvideo wys hy weereens dat hy ’n kunstenaar is om mee rekening te hou op elke vlak van sy loopbaan.

HOOG gaan oor hoe jy deur die hoogtes en laagtes in jou lewe na jouself soek, totdat jy uiteindelik jou voete vind. Dit is ’n konstante proses en in die video word hierdie soektog uitgebeeld. Ons hardloop deur bos en stad en bots teen mense en die natuur… en ek val regdeur die musiekvideo, tyd, moed en gedagtes, totdat ek weer opstaan en begin soek,” verduidelik dié rocksensasie, met sy donker lokke en poëtiese lirieke, oor die inspirasie agter sy indrukwekkende video-poging wat beloof om jou op ’n onvergeetlike visuele en emosionele reis te neem.

Die video, wat deur Wian van der Walt en Francois Roux vervaardig is, is op verskillende plekke verfilm, insluitend ’n natuurreservaat in Alberton, in die stad, in sy eie huis in Pretoria en in Krugersdorp (waar die reksprong-toneel geskiet is). “Ek dink dit is visueel sterk en ek hou van die feit dat dit ’n storie vertel en nie soos in die verlede ek en my orkes is wat optree nie,” deel hy.

HOOG, wat deur Tertius Human van CoolerBox Brothers vervaardig is, is ’n alternatiewe folk-snit uit die twee-en-twintig-jarige Pretorianer met sy kunstige versameling tatoes se eie pen en kan beskryf word as ’n hoopvolle goedvoel-liedjie met ’n donker laag.

Dis die tweede enkelsnit vanaf sy komende album en volg in die voetspore van sy treffer, Ek Kan Net Bid, wat vroeër vanjaar vrygestel is. Beide hierdie liedjies kan op elke prominente radiostasie in die land gehoor word.

Zaan het in Bloemfontein grootgeword en het na skool musiekvervaardiging gaan studeer by COPA. Hy is reeds vyf jaar voltyds in die bedryf doenig en is duidelik besig is om ’n omwenteling in die Afrikaanse rockmark te veroorsaak.

Hy het hy dit geniet om saam met ’n professionele span mense aan sy nuwe video te werk en glo hy dat dit sal aanklank vind by oud en jonk.

Op 3 Oktober open hy vir Spoegwolf by PARK ACOUSTICS. Deure open om 09h00 en die vertonings begin om 10h00. Dit beloof om ’n geleentheid te wees wat jou wildste verwagtinge gaan oortref en Zaan het ’n spesiale verrassing vir sy aanhangers wat wag by die vertoning!

Kry jou kaartjie hier: https://plankton.mobi/Events/EventBooking/cc8b19be-2207-ec11-80d9-0cc47a93d288

HOOG is nou aanlyn op alle digitale platforms beskikbaar. Laai dit hier af: https://zaansonnekus.hearnow.com/hoog

Published in
Categorised as music

By Andrew Germishuys

Founder of SAMDB, Andrew has worked full time in the film industry since the early 2000's. He has trained as an actor, completing his LAMDA Gold Medal, and attending many courses in Cape Town acting studios, with masterclasses with some of the international industries top directors, producers and filmmakers. Working as an actor and armourer in the film and television industry have given Andrew a great balance of skills across the board when it comes to the entertainment industry. Catch him on Twitter: twitter.com/andrewgerm_za Instagram: instagram.com/andrewgerm_za IMDb: www.imdb.com/name/nm5390453/