Exciting New Afrikaans Power Ballad For Rocker Marcel Dalmayda

Over the past eight years, Marcel Dalmayda has become synonymous with the local rock music scene. It, therefore, comes as no surprize that his latest single, DIS HOE SY DANS pays homage to this specific genre that he loves so much.

“It is a rock song about the way music makes you feel,” he explains. “I originally wrote it for someone else’s project but decided to re-write it for myself. It is a feel-good song that everyone will be able to relate to.”

This power ballad was produced by Vonk Musiek’s Tertius Human and is complemented by an old school rock music video, filmed on the roof of Blueberry Hill Hotel in Honeydew.

“We wanted to create a live band performance video at night-time on the rooftop of a building in the city, with the city lights reflecting in the background. It was filmed by Wian van der Walt and I enjoyed every aspect of the process,” he shares.

DIS HOE SY DANS is the artist’s third single and follows the release of his debut Afrikaans single, Bly Bietjie Langer, which was very well received and can still be heard on radio stations nationwide.

Marcel has been working in the music industry professionally since 2013 but made his on-stage debut at a pre-school concert when he was five. 

The Pretorian already has an impressive list of career highlights, including making it through to the live shows after an impressive blind audition on The Voice SA in 2016, appearances on Noot vir Noot and Musiek Roulette and many more.

Growing up, the twenty-seven-year-old was surrounded by the music and has always been fond of old school rock bands and musicians like Bon Jovi, Guns N Roses, Aerosmith, Billy Idol, Queen, Def Leppard, AC/DC and Mötley Crüe, which all had an influence on his own style. He also admits that his own life experiences and relationships have been the greatest inspiration behind his lyrics.

If he had to choose a different career, he would have loved to be a spy but is very happy with the life choices he has made so far and also enjoys being a dad.

He admits that the Covid-19 pandemic has been one of the biggest challenges of his career so far. He looks forward to resuming his live performances and plans on pursuing some exiting business ventures in the future.

If he continues delivering songs like DIS HOE SY DANS, he will definitely achieve his goal, which is to become one of the country’s top rock stars!

The song is now available on all digital platforms.  Download it here:
https://linktr.ee/marceldalmayda


Opwindende Nuwe Afrikaanse Kragballade Vir Rocker Marcel Dalmayda

Oor die afgelope agt jaar, het Marcel Dalmayda sinoniem geword met plaaslike rockmusiek. Dit is daarom geen verrassing dat sy nuutste enkelsnit, DIS HOE SY DANS, hulde bring aan hierdie einste genre waarvoor hy so lief is nie.

Dis ’n rock-liedjie oor hoe musiek jou laat voel,” verduidelik hy. “Ek het dit oorspronklik vir iemand anders se projek geskryf, maar later besluit om dit vir myself te herskryf. Dit is ’n goedvoel-snit waarby almal sal aanklank vind.”

Hierdie kragballade is vervaardig deur Vonk Musiek se Tertius Human en word gekomplementeer deur ’n outydse styl rock-musiekvideo, wat op die dak van Blueberry Hill Hotel in Honeydew geskiet is.

Ons het ’n aandvideo van die band wat op die dak van ’n gebou optree, met die stadsliggies in die agtergrond, beplan. Dit is deur Wian van der Walt verfilm en ek het elke oomblik van die proses geniet,” deel hy.

DIS HOE SY DANS is die kunstenaar se derde enkelsnit en volg in die voetspore van sy eerste Afrikaanse vrystelling, Bly Bietjie Langer, wat uitstekend ontvang is en steeds oor radiostasies landswyd gehoor kan word.

Marcel is reeds vanaf 2013 professioneel in die musiekbedryf doenig, maar het eintlik in die kleuterskool sy debuut op die verhoog gemaak toe hy vyf was.

Dié Pretorianer spog met ’n indrukwekkende lys loopbaanhoogtepunte, waaronder sy blinde oudisie op en deelname aan The Voice SA in 2016, verskynings op Noot vir Noot en Musiek Roulette en vele meer.

Musiek was nog altyd deel van hierdie sewe-en-twintig-jarige kunstenaar se lewe en hy is mal oor rockgroepe en -musikante soos Bon Jovi, Guns N Roses, Aerosmith, Billy Idol, Queen, Def Leppard, AC/DC en Mötley Crüe, wat almal ’n invloed gehad het op sy eie styl. Hy erken ook dat sy eie lewenservaringe en verhoudinge die grootste inspirasie is agter sy lirieke.

As hy ’n ander loopbaan moes kies, sou hy beslis ’n spioen wou wees, maar hy is baie tevrede met sy lewe soos wat dit is en geniet dit ook om ’n pa te wees.

Vir hom was die Covid-19 pandemie sover die grootste uitdaging van sy loopbaan. Hy sien egter uit daarna om weer te begin optree en ander besigheidsgeleenthede te ondersoek in die toekoms.

Met ‘n liedjie soos DIS HOE SY DANS, is sy doelwit om homself plaaslik en internasionaal as ‘n rockmusikant te bewys, beslis binne sy bereik!

Die liedjie is nou op alle digitale platforms beskikbaar. Laai dit hier af: https://linktr.ee/marceldalmayda

Published in
Categorised as music

By Andrew Germishuys

Founder of SAMDB, Andrew has worked full time in the film industry since the early 2000's. He has trained as an actor, completing his LAMDA Gold Medal, and attending many courses in Cape Town acting studios, with masterclasses with some of the international industries top directors, producers and filmmakers. Working as an actor and armourer in the film and television industry have given Andrew a great balance of skills across the board when it comes to the entertainment industry. Catch him on Twitter: twitter.com/andrewgerm_za Instagram: instagram.com/andrewgerm_za IMDb: www.imdb.com/name/nm5390453/