Simoné Roets’ New Single And Music VIdeo Features Joshua Na Die Reën

South African singer-songwriter, Simoné Roets, impressed local audiences with the release of her debut Afrikaans single and music video, Dans in die Donker earlier this year.

And now, she is excited to share another song, ONGEREP with listeners. Not only did Jattie de Beer of Artistry Productions excel at producing the track, but she also had the privilege of working with Joshua na die Reën (Jacques de Villiers) on this exciting project.

“I identify with Jacques, as a person and as an artist and really wanted to work with him. He steered Afrikaans music into a new direction and inspires me to write more music in my mother tongue,” she explains.

This contemporary pop song, written by the artist herself, is about how vulnerable humanity really is. ONGEREP refers to something that is untouched or unspoilt and in the context of this song it refers to someone in his/ her rawest form – before the world’s expectations and circumstances came shaped them into who they are. The song challenges each of us to be authentic, without pretense,” she shares about the meaning behind the song.

She hopes that the song will appeal to audiences of all ages and make them realize that nobody is perfect and that there is no need to pretend that you’re fine all the time.

Acclaimed musician and songwriter, Joshua na die Reën also enjoyed working with Simoné (who went to school with his wife) and admits that he would love to collaborate with her again in the future.  

“I immediately resonated with the song and was also impressed with the refreshing effect Simoné has on the people she works with. She is truly someone to look up to and I am grateful for the friendship that developed from this collaboration,” he says.

The music video of this beautiful song was filmed by Faculty of Arts’ Adi van der Walt and her team at a friend’s home in Capital Park.

According to Simoné, who is currently in South Africa to release her music, Adi managed to capture the message of the song beautifully and she is very excited to share it with fans.

ONGEREP is about being authentic. We all need someone to remind us that it is okay not to be perfect. Someone who sees the good in us, but is also ok with our brokenness,” she explains. “The video shows two people who help one another to rediscover who they really are.”

Simoné grew up in Nelspruit and only discovered her passion for music after school. Since then, she has released an EP, as well as several other English songs and she is very involved at the Hillsong City Campus in Brisbane, Australia, where she currently resides.

ONGEREP is now available on all digital platforms. Download it here: https://linktr.ee/simoneroets


Simoné Roets En Joshua Na Die Reën Span Kragte Saam In Treffended Nuwe Enkelsnit En Musievideo

Na die vrystelling van haar eerste Afrikaanse enkelsnit en musiekvideo, Dans in die Donker, het die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Simoné Roets, sommer diep in die harte van plaaslike gehore gekruip.

Daarom is sy baie opgewonde om haar nuwe liedjie, ONGEREP, met luisteraars te deel. Nie net het Jattie de Beer van Artistry Productions hom skitterend van sy taak gekwyt het met die vervaardiging van die snit nie, maar sy het ook die voorreg gehad om saam met Joshua na die Reën (Jacques de Villiers) hieraan te werk.

Ek vereenselwig met Jacques, as mens en kunstenaar, en wou baie graag saam met hom werk. Hy het Afrikaanse musiek in ’n nuwe rigting kom stuur en inspireer my om meer in my moedertaal musiek te skryf,” verduidelik sy. “Hy het darem dadelik ingestem om saam met my die liedjie te sing, nadat ek vir hom die demo gestuur het.”

Hierdie kontemporêre popsnit, uit haar eie pen, gaan oor hoe kwesbaar die mens eintlik is. ONGEREP is iets wat onaangeraak is en in die konteks van hierdie liedjie verwys dit na iemand in sy/ haar rou vorm – voor die wêreld se verwagtinge en jou omstandighede kom vorm het wie jy is. Die liedjie is ’n uitdaging om terug te kom by daai rou vorm, want dit is waar die mooi lê in elkeen van ons,” deel sy oor die betekenis agter die liedjie.

Sy hoop dat luisteraars daarby sal aanklank vind en weer sal besef dat die mooi dikwels lê in ons gebrokenheid.

Vir die bekroonde musikant, Joshua na die Reën, wat bekend is vir sy sielvolle musiek was dit net so lekker om saam met Simoné (wat saam met sy vrou op skool was) te werk en hy erken dat hy dit graag in die toekoms weer sou wou doen.

Ek het onmiddellik aanklank gevind by die liedjie en was dadelik beïndruk met die verfrissende effek wat sy het op die mense saam met wie sy werk. Sy is waarlik iemand om na op te kyk en ek is dankbaar vir die mooi vriendskap wat uit hierdie saamwerkgeleentheid kon groei,” sê hy.

Die musiekvideo van hierdie pragtige lied is deur Adi van der Walt en haar span van Faculty of Art verfilm in ’n vriend se huis in Capital Park.

Volgens Simoné, wat tans in Suid-Afrika is om haar musiek vry te stel, het Adi die boodskap van die liedjie perfek vasgevang en is sy baie opgewonde om die eindresultaat met bewonderaars te deel.

ONGEREP gaan daaroor om eg te wees. Ons almal kort iemand wat ons herinner dat ons nie perfek hoef te wees nie. Iemand wat die mooi in ons sien en uitwys,” verduidelik sy. “Die video wys twee mense wat mekaar help om weer by die rou en egtheid van menswees uit te kom.”

Simoné het in Nelspruit groot geword en het eers op universiteit haar passie vir musiek ontdek. Sedertdien het sy ’n kortspeelplaat en verskeie ander Engelse liedjies uitgereik en is sy ook baie betrokke by die Hillsong City Campus in Brisbane, Australië, waar sy tans woon.

ONGEREP is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Laai dit hier af: https://linktr.ee/simoneroets

Published in
Categorised as music

By Andrew Germishuys

Founder of SAMDB, Andrew has worked full time in the film industry since the early 2000's. He has trained as an actor, completing his LAMDA Gold Medal, and attending many courses in Cape Town acting studios, with masterclasses with some of the international industries top directors, producers and filmmakers. Working as an actor and armourer in the film and television industry have given Andrew a great balance of skills across the board when it comes to the entertainment industry. Catch him on Twitter: twitter.com/andrewgerm_za Instagram: instagram.com/andrewgerm_za IMDb: www.imdb.com/name/nm5390453/