If Your Loved Ones Live Far Away, This Simoné Roets Song And Video Is For You

Long-distance relationships, of any kind, can sometimes be bittersweet. On the one hand, you have the adventure and growth that happens when finding yourself in unfamiliar surroundings, as well as those short special visits that you appreciate more because you know that you only have limited time together. On the other hand, the ‘bitter’ of missing small moments in each other’s lives and saying goodbye after each visit,” says singer-songwriter, Simoné Roets, about the inspiration behind her latest single.

OM ELKE HOEK EN DRAAI is very close to her heart, because she wrote it with her mother. It is about families or loved ones living far apart, and those moments of longing when they cannot physically be together.

This heartfelt contemporary track was produced by Artistry Productions’ Jattie de Beer and will captivate you every time you hear it.

According to the musician, who recently returned to South Africa after living abroad, the song will appeal to a wide audience: Our story is also many other people’s story, and I believe listeners will be able to identify with the song.”

A beautiful music video of the track will also be available soon. Adi van der Walt produced this video that combines a series of emotional cell phone videos with scenes from the recording studio.

“The video tells our story and shares snippets of my relationship with my family over the last five years: the thousands of Facetime calls, voice notes, as well as the short visits we shared. I also wanted to make it more personal and show more of myself as a person and an artist,” she explains.

OM ELKE HOEK EN DRAAI follows in the footsteps of Dans in die Donker and Ongerep (ft. Joshua na die Reën), which were both very well received and can still be heard on the radio.

Simoné grew up in Nelspruit and only discovered her passion for music after school. Since then, she has released an EP, as well as several other English songs and was very involved at the Hillsong City Campus in Brisbane, where she used to live.

She is excited to be back on home soil and is currently busy finalizing her first Afrikaans album, which will be available soon.

OM ELKE HOEK EN DRAAI will speak to anyone who knows what it feels like to miss someone who lives far away.

The song is available on all digital platforms. Download it here: https://linktr.ee/simoneroets


As Jy Ver Is Van Jou Geliefdes, Is Simoné Roets Se Nuwe Liedjie En Musiekvideo Net Vir Jou

Verhoudings oor ’n afstand is soms bittersoet. Aan die eenkant is daar die avontuur en groei wat gebeur wanneer jy ver is van alles wat vir jou bekend is. Dít saam met die kort kuiers wat baie spesiaal is juis omdat jy weet julle het min tyd saam. Aan die anderkant die ‘bitter’ – om die groot en klein oomblikke van mekaar te mis en ook om te groet na elke kuier,” sê die sanger en liedjieskrywer, Simoné Roets, oor die inspirasie agter haar nuutste enkelsnit.

OM ELKE HOEK EN DRAAI lê haar baie na aan die hart, omdat sy en haar ma dit saam geskryf het. Dit gaan oor families of geliefdes wat ver van mekaar af bly, en daardie oomblikke van verlange wanneer ’n mens nie fisies bymekaar kan wees nie.

Hierdie hartroerende kontemporêre lied is deur Jattie de Beer van Artistry Productions vervaardig en sal jou, net soos haar vorige vrystellings, hoendervleis gee elke keer wanneer jy dit hoor.

Volgens die musikant, wat onlangs teruggekeer het na Suid-Afrika nadat sy lank oorsee gewoon het, sal dié snit aanklank vind by ’n wye gehoor: Ons storie is ook baie ander mense se storie, so ek glo luisteraars sal kan vereenselwig met die liedjie.”

’n Treffende musiekvideo van die snit is ook pas vrygestel. Adi van der Walt het die video, wat bestaan uit ’n emosiebelaaide kombinasie van persoonlike selfoonvideo’s en tonele wat in die ateljee vasgevang is, vervaardig.

Die video vertel ons storie en wys iets van my verhouding met my gesin oor die laaste vyf jaar: die duisende Facetime-oproepe, stemnotas, asook die kort kuiers saam. Ek wou dit ’n bietjie meer persoonlik maak, sodat mense iets kan sien van myself as mens en kunstenaar,” verduidelik sy.

OM ELKE HOEK EN DRAAI volg in die voetspore van Dans in die Donker en Ongerep (saam met Joshua na die Reën) wat baie goed ontvang is en gereeld oor die radio gehoor kan word.

Simoné het in Nelspruit groot geword en het eers op universiteit haar passie vir musiek ontdek. Sedertdien het sy ’n kortspeelplaat en verskeie ander Engelse liedjies uitgereik en was sy ook betrokke by die Hillsong City Campus in Brisbane, Australië, waar sy vir lank gewoon het.

Sy is baie opgewonde om terug te wees in haar geboorteland en is tans besig om haar eerste Afrikaanse album, wat binnekort beskikbaar sal wees, te finaliseer.

OM ELKE HOEK EN DRAAI sal diegene bemoedig wat verlang wanneer hulle ver van hulle geliefdes af is.

Dit nou beskikbaar op alle digitale platforms. Laai dit hier af: https://linktr.ee/simoneroets

Published in
Categorised as music

By Andrew Germishuys

Founder of SAMDB, Andrew has worked full time in the film industry since the early 2000's. He has trained as an actor, completing his LAMDA Gold Medal, and attending many courses in Cape Town acting studios, with masterclasses with some of the international industries top directors, producers and filmmakers. Working as an actor and armourer in the film and television industry have given Andrew a great balance of skills across the board when it comes to the entertainment industry. Catch him on Twitter: twitter.com/andrewgerm_za Instagram: instagram.com/andrewgerm_za IMDb: www.imdb.com/name/nm5390453/

%d bloggers like this: