Kate Rok Releases New Single & Video To Celebrate Her Debut Album “VerKEN”

Fans of Kate Rok, the darkhaired star from Clarens with her characteristic “Voortrekkerkappie”, can look forward to not only a brand-new single and music video, but also the singer’s much-anticipated debut album.

Kate’s latest single, REËNBOOGDANS, celebrates the diversity of our rainbow nation. “It is about the healing that takes place when we cross cultural boundaries and embrace the diverse colours, flavours, past and present of our rainbow nation from a place of love. To truly know one another we must learn all languages and the symbolism weaved within. To address the past, we must look at one another through a cultural lens in the way we would like others to see us,” she explains.

She was inspired to pen the track, which she describes as Theatrical Africana, as an ode to the Zulu woman who helped raise her. “Sarah was like my second mother. This track celebrates not only her love for and dedication to our family, but the more universal theme of sacrificing one’s own home and children for survival and finding a greater and deeper value therein than merely having a job. Sarah was our confidante and her children our best friends. She shared in our joy and sorrow, the good and the bad. She always had our backs.”

REËNBOOGDANS holds a very special place for the singer-songwriter. “It captures my dreams for our country. I dream that we learn how to speak one another’s language, because through language we understand culture. When we truly understand culture, there is a deeper connection than simply what we see or hear. This can effect change for the better in a holistic way.”

Like the single, the music video is emotional and raw. Shot in a documentary style, it shows Kate, along with Sarah’s family – her husband, children, and grandchildren – paying tribute at her grave. It was filmed at Sarah’s home in Bakenpark near Bethlehem, at her grave, and at a local church. 

“Through the video’s raw visual storytelling I want to inspire people and encourage them to gain a better understanding of different cultures. The beauty of the rainbow is because of its different colours – if the colours all blended together it would just be a grey mess. REËNBOOGDANS highlights, embraces, and honours diversity.” 

The video was shot by several people from various angles, using cameras and cell phones, and was edited by Kate herself. “I want to show upcoming artists that they can do things themselves and learn new skills. You don’t need a production team to be successful. Go out and create – don’t let anything stop you.”

Although REËNBOOGDANS is deep and nostalgic, it is also universal. Produced by Kate and Heinrich Pelser, it follows the release of Wilgerlied and Maangenade, both of which were very well received. It is Kate’s seventh single and the main track from her upcoming album. Titled VerKEN, her debut album has just been released and promises to deliver more of what fans know and love about Kate – it is unique, filled with emotion, and deeply impactful.

According to Kate, the album explores Afrikaans through different sounds, investigates the notion of Afrikanerdom, and rediscovers what it means to be South African through a unique lens. It is a culmination of 18 years of songwriting and features 13 tracks that holds special meaning for the artist.

VerKEN invites listeners to explore – my sound, my words, my heart and my soul. Each song is also a discovery of harmonies, symbolism, metaphors and more. There is a lot for listeners to delve into,” explains Kate. She highlights that the title actually has a dual meaning. “It also means ‘vir Ken’, a tribute to Ken Venter who helps make my dreams a reality.”

According to Kate, each song on the album was carefully selected and she encourages listeners to explore all it has to offer. “Put on your headphones. Read the lyrics. Listen to songs on repeat. There is so much to discover on this album,” she says.

Kate, with her strong and independent personality has been singing since she was three years old and has been writing her own music since she was in school.

When not on stage, she’s a Mathematics teacher. She also recently established her own business, which combines her passion for conceptual design, education development and holistic travel experiences. She enjoys getting creative with makeup, photography, and seeking adventure – in life and in music – in her free time.

She has exciting plans for the future and wants to make music that has a lasting impact on society and makes South Africa a better place.

VerKEN is now available on all digital platforms. Download it here:

https://music.apple.com/za/album/verken/1630873347

https://open.spotify.com/artist/4GWbV30kcBztbrcuxyiKmz

https://deezer.page.link/jCP3keCiiA71Ymjf8

TRACK LIST:

  • Reënboogdans
  • Pronk
  • ’n Ode
  • ’n Vry Staat
  • Sluise
  • Maangenade
  • Afrika Reën
  • Verlate
  • Wilgerlied
  • Staat
  • Tequila Karoo
  • Welgedacht
  • Gebed vir Suid-Afrika

Kate Rok Vier Debuut-album Met Nuwe Enkelsnit En Musiekvideo

Aanhangers van Kate Rok, die donkerkop-ster van Clarens met haar kenmerkende Voortrekkerkappie, kan nie net uitsien na ’n nuwe enkelsnit en musiekvideo nie, maar ook na dié musikant se langverwagte debuut-album.

Kate se nuutste enkelsnit, REËNBOOGDANS, vier die diversiteit van ons reënboognasie. “Dit gaan oor genesing wat plaasvind wanneer ons kultuurgrense oorsteek en vier, vanuit ’n plek van liefde, die diverse kleure, geure, verlede en hede van ons reënboognasie. Om mekaar werklik te ken, moet ons alle tale en die simboliek daarvan verstaan. Om die verlede aan te spreek, moet ons na mekaar kyk deur ’n kulturele lens en op die manier waarop ons wil hê ander ons moet sien,” verduidelik sy.

Die liedjie, wat sy beskryf as “Teatrale Afrikana”, is ’n huldeblyk aan die Zoeloe-vrou wat haar help grootmaak het. “Sarah was soos my tweede ma. Hierdie snit vier nie net haar liefde en toewyding aan ons gesin nie, maar ook die meer universele tema om jou eie huis en kinders op te gee ter wille van oorlewing en dan dieper waarde en betekenis daaraan te heg as om net ’n werk te hê. Sarah was ons vertroueling en haar kinders ons beste vriende. Sy het gedeel in ons geluk en hartseer, die goed en die sleg. Sy was altyd daar vir ons.”

REËNBOOGDANS is vir die sanger en liedjieskrywer baie spesiaal. “Dit vang my droom vir ons land vas, met ’n tikkie nostalgie daarby. My droom is dat ons sal leer om mekaar se taal te praat, want deur taal verstaan ons kultuur. Wanneer ons waarlik kultuur verstaan, is daar ’n dieper verbintenis as wat ons bloot sien en hoor. Dit bring ’n subjektiwiteit mee wat verandering vir die goeie, in ’n holistiese manier, teweeg kan bring.”

Net soos die enkelsnit, is die musiekvideo ook rou en emosioneel. Dit is in dokumentêre styl verfilm en wys Kate saam met Sarah se familie – haar man, kinders en kleinkinders – wat hulde bring aan haar by haar graf. Dit is by Sarah se huis, graf en kerk in Bakenpark, naby Bethlehem, verfilm.

Deur middel van die video se rou visuele storievertelling, wil ek mense inspireer en aanmoedig om ander kulture beter te probeer verstaan. ’n Reënboog is mooi as gevolg van sy verkillende kleure – as al hierdie kleure saamsmelt, sal net ’n grys gemors oorbly. REËNBOOGDANS plaas klem op en vier diversiteit.”

Die video is deur verskillende mense, uit verskillende hoeke, verfilm met kameras en selfone en dit is deur Kate self geredigeer. “Ek wil vir opkomende kunstenaars wys dat dit moontlik is om dinge self te doen deur nuwe vaardighede aan te leer. Jy het nie ’n produksiespan nodig om suksesvol te wees nie. Gaan uit en skep – moenie dat enigiets jou stop nie.”

Alhoewel REËNBOOGDANS diep en nostalgies is, is dit ook universeel. Dit is vervaardig deur Kate en Heinrich Pelser en volg in die voetspore van Wilgerlied en Maangenade, wat albei goed ontvang is. Dit is die sangeres se sewende enkelsnit en een van die liedjies op haar debuut-album wat pas bekendgestel is. VerKEN beloof om meer te lewer van die musiek waarvoor haar bewonderaars so lief is en is ’n unieke kombinasie van emosionele en betekenisvolle hartsmusiek.

Volgens Kate, ondersoek die album Afrikaans en die Afrikaner-kultuur deur middel verskillende klanke, en help dit jou om te herontdek wat dit beteken om ’n Suid-Afrikaner te wees deur ’n unieke lens. Dit is ’n kombinasie van agtien jaar se liedjiesskryf en bestaan uit dertien snitte wat spesiale betekenis het vir die kunstenaar.

VerKENnooi luisteraars op ’n verkenningstog – om my klank, woorde, hart en siel beter te leer ken. Elke liedjie is ook ’n skatkis vol harmonie, simboliek, metafore en meer. Daar is baie vir die publiek om in te delf,” verduidelik Kate. Sy beklemtoon dat die titel ’n dubbele betekenis het. “Dit beteken ook ‘vir Ken’, ’n huldeblyk aan Ken Venter wat gehelp het om van my drome ’n realiteit te maak.”

Volgens Kate, is elke liedjie op die album noukeurig uitgesoek om musiekliefhebbers aan te moedig om daarna te luister. “Sit jou oorfone op. Lees die lirieke. Luister herhaaldelik na die liedjies. Daar is so baie om te ontdek op hierdie album,” sê sy.

Kate, met haar sterk en onafhanklike persoonlikheid, sing al vandat sy drie jaar oud is en skryf al haar eie liedjies sedert sy op skool was.

Wanneer sy nie op die verhoog is nie, is sy ’n wiskundeonderwyser. Sy het ook onlangs haar eie besigheid begin, wat haar passie vir konseptuele ontwerp, opvoedkundige ontwikkeling en holistiese reis-ervaringe kombineer. Dis vir haar lekker om in haar vrye tyd kreatief te wees met grimering, fotografie en avontuur – in die lewe en musiek.

Sy het opwindende planne vir die toekoms en wil musiek maak wat ’n blywende impak het op die samelewing en van Suid-Afrika ’n beter plek sal maak.

VerKEN is nou beskikbaar op alle digitale platforms, kry dit hier:

https://music.apple.com/za/album/verken/1630873347

https://open.spotify.com/artist/4GWbV30kcBztbrcuxyiKmz

https://deezer.page.link/jCP3keCiiA71Ymjf8

LYS VAN SNITTE:

  • Reënboogdans
  • Pronk
  • n Ode
  • n Vry Staat
  • Sluise
  • Maangenade
  • Afrika Reën
  • Verlate
  • Wilgerlied
  • Staat
  • Tequila Karoo
  • Welgedacht
  • Gebed vir Suid-Afrika
Published in
Categorised as music

By Andrew Germishuys

Founder of SAMDB | Actor | Armourer | Tech Enthusiast With over two decades in the film industry, I'm a seasoned actor and skilled armourer. I hold numerous certifications in acting and filmmaking, complemented by degrees and diplomas in IT and technology, giving me a unique blend of creative and technical expertise. When I'm not on set or in the workshop, you'll find me immersed in the world of gaming and VR, fuelling my passion for cutting-edge technology. Connect with me: X / Twitter Facebook Instagram Mastodon Threads Explore my work on SAMDB IMDb