Fransien Scott Explores The Winds Of Change In New Single

photo: Carmen Illustrations

“It’s about the moment you decide to let go of someone who used to be special to you, to free yourself from an unhealthy situation,” Fransien Scott reveals about the meaning behind her latest release. 

DIE WIND HET KOM WAAI, written by the artist herself and produced by Stonebear’s Helmut Meijer, is a heartfelt song inspired by women who were able to stand alone and move forward after experiencing pain and disappointment in their marriages or relationships. 

“My women’s ministry, KeeperSoul, has put me into contact with so many women whose stories of survival captivated me. I wanted to write a song that emphasizes the importance of the role of other inspiring women in our lives,” she explains. “When times are tough and we are forced to stand on our own feet, it is good to know that there are other women out there that are willing to support us.”

A gripping music video, carefully planned to capture the message of the song, can now be seen on TV. It was filmed in her own house and garden in Portugal, which is also the new home of her ministry, KeeperSoul.

“I play the role of a woman who experiences rejection in her marriage and eventually decides to find herself again. The theme of transformation that facilitates my women’s ministry, KeeperSoul, is perfectly captured in this video when she is received with so much love into a new home that other women were able to create for her,” shares the versatile singer-songwriter.

DIE WIND HET KOM WAAI is her sixth single and follows in the footsteps of radio hits like Koninkryk van Beton, Staan Reg and Roei.

Fransien, who enjoys playing guitar and piano, grew up in a musical home and worked as a teacher after school before moving overseas with her husband. 

She recently started a new business, FynBos Interiors, that does renovations in the Algarve. Currently she is also decorating her own home.

In her free time, she continues creating new music and enjoys making a difference with her women’s ministry, KeeperSoul Women and her charity organisation Hope-fullboxes.

Her plans for the future include releasing more songs and visiting South Africa.

DIE WIND HET KOM WAAI is an inspiring modern track that was specifically created to encourage those who are going through change and difficult times. 

“We have all been hurt and had to make the difficult decision of starting over in order to survive,” she concludes.

Download it here: https://distrokid.com/hyperfollow/fransienscott1/die-wind-het-kom-waai

Youtube Music: https://music.youtube.com/watch?v=D-HPzywA9lo&feature=share


Fransien Scott Ondersoek Die Wind Van Verandering In Nuwe Enkelsnit

foto: Carmen Illustrations

Dit gaan oor die ongelooflike ommekeer en oomblik waar ’n hart kon losmaak van iemand wat eens baie spesiaal was, maar so desperaat was vir bevryding daarvan,” verklap Fransien Scott oor die betekenis agter haar nuutste ballade wat pas vrygestel is.

WIND HET KOM WAAI, wat deur dié musikant self geskryf en deur Helmut Meijer van Stonebear vervaardig is, is ’n treffende liedjie wat geïnspireer is deur elke vrou wat alleen kon staan en vorentoe kyk, nadat hulle pyn en teleurstelling in hulle verhoudings en huwelike ervaar het.

Oor die afgelope paar jaar, het ek deur middel van my vrouebediening, KeeperSoul, ’n pad gestap met vroue wie se oorlewingstories my aangegryp het. Ek wou graag ’n lied skryf waarin ek die belangrikheid van die rol van ander inspirerende vroue in ons lewens benadruk,” verduidelik sy. “Wanneer ons so swaar trek in die lewe, wanneer ons geforseer is om op ons eie voete te staan en wanneer die seer te veel is, is dit wanneer ons vroue vir mekaar weer tuistes kan skep en mekaar kan ondersteun.”

’n Treffende musiekvideo, wat noukeurig saamgestel is om die tema van die liedjie saam te vat, is nou ook op die kassie te sien. Dit is verfilm in haar eie huis en tuin in Portugal en was baie simbolies vir haar, omdat dit ook is waar sy ’n nuwe tuiste vir KeeperSoul gevestig het.

Ek vertolk die rol van ’n vrou wat soveel verwerping beleef het in haar huwelik en wat ten einde besluit het om haarself weer te gaan vind. Die tema van transformasie wat my vrouebediening, KeeperSoul, fasiliteer word so goed saamgevat in hierdie video wanneer sy met soveel liefde ontvang word in ’n nuwe tuiste wat die vrouens vir haar kon skep,” deel die veelsydige sanger en liedjieskrywer.

WIND HET KOM WAAI is haar sesde enkelsnit en volg in die voetspore van radiotreffers soos Koninkryk van Beton, Staan Reg en Roei.

Fransien, wat steeds lief is vir klavier- en kitaar speel, het in ’n musikale huis groot geword en het na skool as ’n onderwyser gewerk voordat sy en haar man oorsee is waar hulle steeds woon.

Sy het onlangs ’n nuwe besigheid, FynBos Interiors, begin wat opknappingsprojekte in die Algarve aanpak en is tans besig om haar eie huis mooi te maak.

Verder skryf sy tussendeur aan nuwe musiek en reël sy vrouekampe vir behoeftige vroue deur middel van haar vrouebediening, KeeperSoul Women. Sy bestuur ook die liefdadigheidsprojek, Hope-fullboxes, waarmee sy ’n verskil in mense se lewens probeer maak.

Haar planne vir die nabye toekoms, is om nog twee nuwe enkelsnitte vry te stel en in Suid-Afrika te kom kuier.

WIND HET KOM WAAI is ’n inspirerende moderne snit wat spesiaal geskryf is om vroue, en ander mense wat moeilike omstandighede en nuwe beginne in die gesig staar, te bemoedig.

Ons het almal al seergekry, ons moes almal al iewers in ons worsteling en leiding die besluit neem om te oorleef en om oor te begin eerder as om saam met ons omstandighede te vergaan,” sluit sy af.

Die liedjie is nou aanlyn beskikbaar. Kry dit hier: https://distrokid.com/hyperfollow/fransienscott1/die-wind-het-kom-waai

Youtube Music: https://music.youtube.com/watch?v=D-HPzywA9lo&feature=share

Published in
Categorised as music

By Andrew Germishuys

Founder of SAMDB, Andrew has worked full time in the film industry since the early 2000's. He has trained as an actor, completing his LAMDA Gold Medal, and attending many courses in Cape Town acting studios, with masterclasses with some of the international industries top directors, producers and filmmakers. Working as an actor and armourer in the film and television industry have given Andrew a great balance of skills across the board when it comes to the entertainment industry. Catch him on Twitter: twitter.com/andrewgerm_za Instagram: instagram.com/andrewgerm_za IMDb: www.imdb.com/name/nm5390453/

%d bloggers like this: