Musiekvideo Van Kerry B Se Jealous Now Beskikbaar

JEALOUS, die kragtige nuwe popsnit uit die pen van die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Kerry B, is tans besig om die trefferleer te klim op verskeie radiostasies regoor die land. Die liedjie ondersoek jaloesie en die potensiaal wat dit het om jou lewe te transformeer. ’n Indrukwekkende musiekvideo, wat ’n pragtige visuele dimensie aan die… Continue reading Musiekvideo Van Kerry B Se Jealous Now Beskikbaar

Published in
Categorised as music

Music Video For New Kerry B Single, “Jealous”, Now Available

JEALOUS, the powerful new pop anthem by talented singer-songwriter, Kerry B is currently charting on several radio stations across the country. The track explores the intricacies of jealousy and its transformative potential. An equally impressive music video, which adds a visually stunning dimension to the hit, has just been released and is now available online.… Continue reading Music Video For New Kerry B Single, “Jealous”, Now Available

Published in
Categorised as music

Arnold De Wet Reik Langverwagte Lofprysingsalbum Uit

Die oomblik waarna Arnold de Wet-ondersteuners al so lank uitsien, het uiteindelik aangebreek. Sy splinternuwe lofprysings- en aanbiddingsalbum, EIGHT28, is nou beskikbaar en beloof om elkeen wat daarna luister diep te raak. EIGHT28, wat verwys na Romeine 8:28, word uitgegee onder die vaandel van Inhoud Huis Musiek se aanbiddingsplatform, The Shelter, en is die gesamentlike… Continue reading Arnold De Wet Reik Langverwagte Lofprysingsalbum Uit

Published in
Categorised as music

Arnold de Wet Releases Long-awaited Praise & Worship Album And New Single

The moment that Arnold de Wet supporters have been eagerly anticipating has finally arrived. His brand-new praise and worship album, EIGHT28, is now available and promises to deeply impact anyone who listens to it. EIGHT28, which refers to Romans 8:28, was released as part of Inhoud Huis Musiek’s worship platform, The Shelter, and is a… Continue reading Arnold de Wet Releases Long-awaited Praise & Worship Album And New Single

Published in
Categorised as music

Jannie Du Toit Sluit Die Jaar Af Met ’N Gesogte Toekenning En ’N Reeks Spesiale Vertonings

Die geliefde en bekroonde sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, is vanjaar een van die eregaste by Pretoria FM se gesogte Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings wat op 19 September 2023 by die Choose Life Ouditorium in Pretoria plaasvind. Du Toit, wat sy eerste professionele verhoogoptrede in 1971 gehad het en in 1979 bekendheid verwerf het, word… Continue reading Jannie Du Toit Sluit Die Jaar Af Met ’N Gesogte Toekenning En ’N Reeks Spesiale Vertonings

Published in
Categorised as music