As South Africans, we have faced challenging times over the past few years, which has led many people to seek work in other countries – far from their loved ones, language, and culture. BRING MY TERUG (H2-A), Logan Pietersen’s brand-new single, is dedicated to everyone who have to work and live abroad to build a… Continue reading Logan Pietersen Wants To Bring Nope And Encouragement To Those Living And Working Abroad To Support Their Families
Category: music
Giselle Tref Diep Met Eerste Afrikaanse Enkelsnit
Om iemand te verloor vir wie jy lief is, hetsy aan die dood of omdat julle verhouding nie uitwerk nie, kan hartverskeurend wees en jou laat wens dat jy daai persoon nog net een keer kan vashou en waardeer. Met haar enkelsnit, DIE LAASTE KEER, kry die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Giselle dit nie net… Continue reading Giselle Tref Diep Met Eerste Afrikaanse Enkelsnit
Giselle Touches Hearts With Debut Afrikaans Single
Losing someone you love, whether it being due to death or a break-up, can be devastating and make you wish that you could hold and cherish that person just one last time. With her debut single, DIE LAASTE KEER (The Last Time), talented singer-songwriter Giselle not only captures this emotion with her soulful rendition but… Continue reading Giselle Touches Hearts With Debut Afrikaans Single
Musiekvideo Van Kerry B Se Jealous Now Beskikbaar
JEALOUS, die kragtige nuwe popsnit uit die pen van die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Kerry B, is tans besig om die trefferleer te klim op verskeie radiostasies regoor die land. Die liedjie ondersoek jaloesie en die potensiaal wat dit het om jou lewe te transformeer. ’n Indrukwekkende musiekvideo, wat ’n pragtige visuele dimensie aan die… Continue reading Musiekvideo Van Kerry B Se Jealous Now Beskikbaar
Music Video For New Kerry B Single, “Jealous”, Now Available
JEALOUS, the powerful new pop anthem by talented singer-songwriter, Kerry B is currently charting on several radio stations across the country. The track explores the intricacies of jealousy and its transformative potential. An equally impressive music video, which adds a visually stunning dimension to the hit, has just been released and is now available online.… Continue reading Music Video For New Kerry B Single, “Jealous”, Now Available
Arnold De Wet Reik Langverwagte Lofprysingsalbum Uit
Die oomblik waarna Arnold de Wet-ondersteuners al so lank uitsien, het uiteindelik aangebreek. Sy splinternuwe lofprysings- en aanbiddingsalbum, EIGHT28, is nou beskikbaar en beloof om elkeen wat daarna luister diep te raak. EIGHT28, wat verwys na Romeine 8:28, word uitgegee onder die vaandel van Inhoud Huis Musiek se aanbiddingsplatform, The Shelter, en is die gesamentlike… Continue reading Arnold De Wet Reik Langverwagte Lofprysingsalbum Uit