Jaid River, a.k.a. Jeanlie Minnie, has already proven that she has a knack for creating meaningful music that speaks to the heart. Her latest single, SIDEWALKS, is testament to the fact and delves into the emotional journey of chasing dreams, revealing the often solitary and unspoken aspects of the pursuit. The track, boasting an intriguing… Continue reading Jaid River Impresses With Debut English Single
Category: music
Nuwe Kyle September-Enkelsnit ’N Pleidooi Vir Eenheid En Genesing
Die sanger en liedjieskrywer, Kyle September, het pas sy langverwagte nuwe enkelsnit, ALL THE LOVE, uitgereik en dit is reeds besig om soos ’n veldbrand onder sy bewonderaars te versprei. Hierdie pop-ballade, met sy betekenisvolle lirieke en lekkerluister wysie, poog om luisteraars te inspireer om liefde te gebruik om ons gebroke wêreld te genees. ALL… Continue reading Nuwe Kyle September-Enkelsnit ’N Pleidooi Vir Eenheid En Genesing
New Powerful Kyle September Ballad Calls For Unity And Healing
Singer-songwriter, Kyle September, has just released his highly anticipated new single, ALL THE LOVE, and fans are ecstatic. With heartfelt lyrics and a captivating melody, this pop ballad aims to inspire listeners to embrace love as a powerful force to heal a broken world. Written by the artist himself, ALL THE LOVE explores the prevailing… Continue reading New Powerful Kyle September Ballad Calls For Unity And Healing
Sanger En Liedjieskrywer Zoé Is Verlief En Verlore Met Haar Tweede Enkelsnit
Daar is geen beter gevoel as om jonk, moedswillig en dol, verlief te wees nie. Dit is die einste tema waaroor Zoé in haar nuwe enkelsnit, ‘’Lief hê’’ skryf. ’’Lief hê gaan oor ‘n meisie wat dol verlief is. Dit gaan oor die ‘honeymoon’ fase van ‘n verhouding waar beide mense die skoot hoog deur… Continue reading Sanger En Liedjieskrywer Zoé Is Verlief En Verlore Met Haar Tweede Enkelsnit
Singer And Songwriter Zoé Is Head Over Heels With Her Second Single
There is no better feeling than being young, dumb and in love. This is precisely what the theme singer Zoé writes about in her latest single titled, ‘’Lief hê’’. Lief hê is about a girl that has fallen head-over-heels in love. It’s about the honeymoon phase of a relationship where you feel like this feeling… Continue reading Singer And Songwriter Zoé Is Head Over Heels With Her Second Single
Fouché Wessels Verwesenlik ’N Groot Droom Met Debuut-Enkelsnit, “Hier By My”
Na jare se droom en harde werk, maak die begaafde sanger en liedjieskrywer van Pretoria, Fouché Wessels, uiteindelik sy amptelike buiging in die musiekbedryf met sy debuut-enkelsnit en -musiekvideo, HIER BY MY. Die saadjie vir dié betekenisvolle popsnit is eintlik reeds in 2014 geplant, maar die liedjie het eers behoorlik vorm aangeneem na die eerste… Continue reading Fouché Wessels Verwesenlik ’N Groot Droom Met Debuut-Enkelsnit, “Hier By My”