Janco Dreyer’s life revolves around music, and there is nothing that this 23-year-old singer and songwriter from Bloemfontein would rather be doing. His passion for music is evident in his latest single, BOSOPSKOP, written by Hugo Ludik and Nick Jordaan. “It’s about a group of youngsters who set up camp and have a party,” he… Continue reading Janco Dreyer’s New Single Is The Perfect Song To Get Any Party Started
Category: music
Tiaan Massyn, Die Oogkundige Van Pretoria Wat Sing
’n Oogkunidge wat sing? Ja, hoekom dan nou nie? Om ’n verskil te maak in die lewens van die mense met wie sy pad kruis was nog altyd die aantreklike, nege-en-twintig-jarige oogkundige van Centurion in Pretoria, Tiaan Massyn se grootste lewensdoel. Vir iemand wat twee suksesvolle praktyke in Pretoria besit en bestuur (Rooihuiskraal en Eldoraigne),… Continue reading Tiaan Massyn, Die Oogkundige Van Pretoria Wat Sing
Tiaan Massyn, The Singing Optometrist From Pretoria
An optometrist who sings. Yes, why not? Making a difference in the lives of everyone he meets has always been the attractive 29-year-old optometrist from Centurion, Tiaan Massyn’s, biggest goal in life. As someone who owns and runs two successful practices in Pretoria (Rooihuiskraal and Eldoraigne), gets too little sleep and stresses too much, he… Continue reading Tiaan Massyn, The Singing Optometrist From Pretoria
Christiaan Baartman Sing Oor Die Liefde In Sy Vrolike Nuwe Enkelsnit
Nadat hy die vrou van sy drome ontmoet het, was die sanger en liedjieskrywer – Christiaan Baartman – geïnspireer om ’n splinternuwe liedjie te skryf oor hoe mooi en lekker die liefde kan wees. “LIEWE LAWWE LETTIE gaan oor ’n man wat sy lewensmaat ontmoet het, genaamd Lettie, en hoe die lewe net beter is… Continue reading Christiaan Baartman Sing Oor Die Liefde In Sy Vrolike Nuwe Enkelsnit
Christiaan Baartman Sings About How Fun True Love Can Be In New Single
After meeting the woman of his dreams, singer-songwriter – Christiaan Baartman – was inspired to write a brand-new song about how beautiful and joyous love can be. “LIEWE LAWWE LETTIE is about a man who meets his soulmate, Lettie, and how his life is just better with her in it,” he says about this pop-folk… Continue reading Christiaan Baartman Sings About How Fun True Love Can Be In New Single
Nuwe Jan Rhaap-Treffer Sal Jou Twee Keer Laat Dink Oor Jou Bakkie
Daar is so baie dinge wat deesdae in ons land skeefloop, dat dit belangrik is om ten minste iets te hê waarop jy kan staat maak. Vir Jan Rhaap is daardie “iets” beslis sy bakkie, want wanneer hy nie op die verhoog is nie boer hy op sy familieplaas in die Noordkaap. Dié sanger en… Continue reading Nuwe Jan Rhaap-Treffer Sal Jou Twee Keer Laat Dink Oor Jou Bakkie