Kayla, die opkomende musikant en dogter van die bekende gospelsangeres, Benice Borman, is opgewonde om haar eerste enkelsnit, “Rooi Rok,” op 1 September op alle digitale platforms bekend te stel. Hierdie energieke lied, geskryf deur die talentvolle William Wolf, is ‘n viering van vreugde en dansbaarheid. “Rooi Rok” is ‘n lied wat vir Kayla baie… Continue reading Kayla Trek Haar Rooi Rok Aan Vir Die Musiekbedryf
Category: music
Kayla Wears Her Red Dress For The Music Industry
Kayla, the emerging musician and daughter of renowned gospel singer Benice Borman, is excited to announce the release of her debut single, “Rooi Rok,” on 1 September across all digital platforms. This energetic song, written by the talented William Wolf, is a celebration of joy and danceability. “Rooi Rok” holds great significance for Kayla. She… Continue reading Kayla Wears Her Red Dress For The Music Industry
Zandri Botha Lok Mense Na Die Dansvloer Met Tweede Enkelsnit
Zandri Botha glo dat wie nie waag nie, ook nie kan wen nie. Dit is nie net die tema van haar splinternuwe enkelsnit en musiekvideo nie, maar ook hoe sy haar musiekloopbaan benader. TIEN TEEN EEN, wat sy saam met Emil Paul en Hugo Ludik geskryf het, is ’n voetstamplekker Afrikaanse pop-treffer wat beslis gaan… Continue reading Zandri Botha Lok Mense Na Die Dansvloer Met Tweede Enkelsnit
Zandri Botha Releases New Upbeat Dance Single
Zandri Botha believes that if you don’t take risks, you can’t win. This not only serves as the theme of her brand-new single and music video but also reflects her approach to her music career and life. TIEN TEEN EEN, co-written with Emil Paul and Hugo Ludik, is an upbeat Afrikaans pop hit that is… Continue reading Zandri Botha Releases New Upbeat Dance Single
Ontdek Die Ewigheid Van Liefde Met William Wolf Se Nuwe Meesterstuk
William Wolf, die talentvolle Suid-Afrikaanse musikant, is opgewonde om sy nuutste liedjie, “Vir Ewig”, aan te kondig. Die liedjie sal beskikbaar wees op alle digitale platforms vanaf 1 September 2023. Dit is ‘n hartroerende lied wat die ewige aard van liefde en verhoudings verken. “Vir Ewig” is ‘n roep na die liefde wat nog altyd… Continue reading Ontdek Die Ewigheid Van Liefde Met William Wolf Se Nuwe Meesterstuk
William Wolf Releases New Single “Vir Ewig”
DISCOVER THE ETERNITY OF LOVE WITH WILLIAM WOLF’S NEW MASTERPIECE William Wolf, the talented South African musician, is excited to announce his latest song, “Vir Ewig”. The song will be available on all digital platforms from September 1, 2023. It is a heartwarming song that explores the eternal nature of love and relationships. “Vir Ewig”… Continue reading William Wolf Releases New Single “Vir Ewig”