Logan Pietersen Stel ’N Emosiebelaaide Musiekvideo Vry Van Nuwe Bemoedigende Treffer

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Logan Pietersen, het met sy nuutste enkelsnit – wat opgedra is aan almal wat oorsee moet werk en woon om vir hulself en hulle gesinne ’n toekoms te bou – net weereens bewys dat hy die kuns vervolmaak het om met harte te praat. BRING MY TERUG (H2-A) is nie… Continue reading Logan Pietersen Stel ’N Emosiebelaaide Musiekvideo Vry Van Nuwe Bemoedigende Treffer

Published in
Categorised as music

Logan Pietersen Releases An Emotional Music Video Of His Latest Hit

Talented singer-songwriter, Logan Pietersen, has once again proven that he is able to create relatable music with his latest single – dedicated to everyone working and living abroad to build a future for themselves and their families. BRING MY TERUG (H2-A) has not only been well-received by radio stations and the public but has also… Continue reading Logan Pietersen Releases An Emotional Music Video Of His Latest Hit

Published in
Categorised as music

Vier Die Feestyd En Jacques Brel Se Nalatenskap Saam Met Jannie Du Toit

Na vele suksesvolle dekades op pad met musiek, het die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, die kuns vervolmaak om gehore te betower met sy uitmuntende musiekproduksies. Hierdie feestyd is geen uitsondering nie en bewonderaars kan oudergewoonte uitsien na ’n hele rits vertonings van 1 tot 21 Desember deur die Vrystaat, Noord-Kaap en al… Continue reading Vier Die Feestyd En Jacques Brel Se Nalatenskap Saam Met Jannie Du Toit

Published in
Categorised as music

Olivia Rodrigo Unveils Official Video For “Can’t Catch Me Now” From The Hunger Games: The Ballad Of Songbirds & Snakes

Today, 3X GRAMMY-winning singer/songwriter Olivia Rodrigo shared the official video for “Can’t Catch Me Now” from The Hunger Games: The Ballad of Songbirds & Snakes (Music From & Inspired By) — the official soundtrack to Lionsgate’s highly anticipated new film in The Hunger Games saga, in theaters Friday. “Can’t Catch Me Now,” which was directed… Continue reading Olivia Rodrigo Unveils Official Video For “Can’t Catch Me Now” From The Hunger Games: The Ballad Of Songbirds & Snakes

Nuwe Christiaan Baartman-Enkelsnit Moedig Suid-Afrikaners Aan Om Saam Te Staan En Te Floreer

Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, het nou maar een maal die gawe om musiek te gebruik om ’n kragtige boodskap oor te dra, en sy nuutste enkelsnit is ’n duidelike bewys hiervan. VIR MEKAAR is ’n inspirerende en hartroerende kreet wat Suid-Afrikaners aanmoedig om saam te staan, hulle eie potensiaal raak te sien… Continue reading Nuwe Christiaan Baartman-Enkelsnit Moedig Suid-Afrikaners Aan Om Saam Te Staan En Te Floreer

Published in
Categorised as music