Sedert die vrystelling van die twee merkwaardige musikante, Petronel Baard en Johan Liebenberg, se sielvolle duet, MAG JY, einde 2023, is die musiekwêreld behoorlik aan die gons. Nie net is dié alternatiewe skepping uit Helena Marais se pen gewild onder Afrikaanse musiekliefhebbers nie, maar dit word ook gereeld gespeel deur groot radiostasies reg oor die… Continue reading Musiekvideo Van Petronel Baard En Johan Liebenberg Se Treffer-Duet Nou Beskikbaar
Category: music
Music Video of Petronel Baard and Johan Liebenberg’s Duet “Mag Jy” Available Now
Since the release of the remarkable musicians Petronel Baard and Johan Liebenberg’s soulful duet, MAG JY, at the end of 2023, the music world has been buzzing with delight. Not only is this alternative creation, written by Helena Marais, popular among Afrikaans music lovers, but it is also regularly played by major radio stations across… Continue reading Music Video of Petronel Baard and Johan Liebenberg’s Duet “Mag Jy” Available Now
Sharine Barnard En Kletsrymer, Joel Parker, Span Kragte Saam In Filosofiese Liedjie Oor Die Liefde
Niemand weet regtig vooraf hoe die liefde gaan uitwerk wanneer jy jou hart verloor nie. Soms is dit is ’n morsige situasie wat harte breek, en ander kere verbaas dit jou. Dit is juis hierdie onvoorspelbaarheid wat Sharine Barnard, wat bekend is vir haar diep filosofiese musiek, se nuutste enkelsnit, WHILE YOU LOVE SOMEBODY ELSE,… Continue reading Sharine Barnard En Kletsrymer, Joel Parker, Span Kragte Saam In Filosofiese Liedjie Oor Die Liefde
Sharine Barnard, Rap Artist Joel Parker Collaborate On New Single
No one truly knows in advance how matters will unfold when falling in love. Sometimes it’s a messy situation that leaves hearts broken, and other times it surprises you. It is love and its unpredictability that inspired Sharine Barnard’s, who is known for her deep philosophical music, latest single, WHILE YOU LOVE SOMEBODY ELSE. “Love… Continue reading Sharine Barnard, Rap Artist Joel Parker Collaborate On New Single
Joshua Na Die Reën En Karlien Van Jaarsveld Se Musiekvideo Stel Vry Op Die Dag Van Liefde
Die twee bekroonde sangers en liedjieskrywers, Joshua na die Reën (JNDR) en Karlien van Jaarsveld het op 2 Februarie 2024 hulle liefdes-duet vrygestel wat luisteraars en aanhangerss se asems behoorlik weggeslaan het. BETER VIR ONS ALBEI is ‘n hartroerende popliedjie, uit die ateljee van Gideon Botes, wat gaan oor die bakens wat jy vir jouself… Continue reading Joshua Na Die Reën En Karlien Van Jaarsveld Se Musiekvideo Stel Vry Op Die Dag Van Liefde
Joshua Na Die Reen and Karlien van Jaarsveld’s Music Video Releases On The Day Of Love
The two award-winning singers and songwriters, Joshua na die Reën (JNDR) and Karlien van Jaarsveld released their love duet on 2 February 2024 and completely took listeners’ and fans’ breaths away. Beter Vir Ons Albei is a heartwarming pop song, from the studio of Gideon Botes, which is about the milestones we set for ourselves… Continue reading Joshua Na Die Reen and Karlien van Jaarsveld’s Music Video Releases On The Day Of Love